Tegniese Kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het aan die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein plaasgevind.
Tertius de Jager (Graad10) en Danie van den Heever (Graad10) het deelgeneem aan Motorkunde en Franco Boshoff (Graad10) aan Houtwerking.
Larissa Visagie (Graad 10) het die eerste plek behaal in die Ingenieursgrafika en Ontwerp afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








