)
Keusevak vanaf Graad 10 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Keusevak vanaf Graad 10 – Verlede Maandag was ’n geskiedkundige dag vir Sekondêre Meisieskool Oranje. Vir die eerste jaar word die vak IGO (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) vir die Graad 10’s…

Tegniese Kompetisie – BVHS

Tegniese Kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het aan die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein…