Musikon Eisteddfodd 2025 – Klerksdorp HoĆ«rskool behaal goud
Musikon Eisteddfodd 2025. š¶ Musikon Eisteddfod 2025: Kayleigh Hattingh blink uit! Kayleigh Hattingh van Klerksdorp HoĆ«rskool het Donderdag en Vrydag met groot sukses aan die Musikon Eisteddfod 2025 deelgeneem. Sy…
COSASA Atletiek byeenkoms – HoĆ«rskool Klerksdorp behaal goud
COSASA Atletiek byeenkoms. š Goud vir HoĆ«rskool Klerksdorp by COSASA Atletiekbyeenkoms in Eswatini. HoĆ«rskool Klerksdorp het onlangs glansryk presteer tydens die COSASA Atletiekbyeenkoms wat in Eswatini (voorheen Swaziland) plaasgevind het.…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Driehoek teen HoĆ«rskool Dr Malan
Skole Krieket. š Krieketkampioene! HoĆ«rskool Driehoek se o.14-span behaal oorwinning teen Dr. Malan. Op 26 Augustus het die o.14-krieketspan van HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, ān uitmuntende vertoning gelewer teen HoĆ«rskool Dr.…
Hoofleiers 2025/2026 – HoĆ«r Volkskool Heidelberg
Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan HoĆ«r Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…
Netbal o.15 SA Kampioene – Helpmekaar Kollege skitter
Netbal o.15 SA Kampioene. š Helpmekaar Kollege kroon o.15-span as SA Kampioene! Helpmekaar Kollege se o.15-netbalspan het hul merkwaardige talent en deursettingsvermoĆ« ten toon gestel. Dit was tydens die Suid-Afrikaanse…
Conspirito Debatkompetisie – HoĆ«r Volkskool Heidelberg
Conspirito Debatkompetisie. š Volkies skitter by Conspirito Debatkompetisie. HoĆ«r Volkskool Heidelberg se leerders het onlangs die skool se naam met trots en waardigheid hoog gehou tydens die gesogte Conspirito Debatkompetisie,…
ATKV-Uitklopspel – Klerksdorp HoĆ«rskool kĆ”n spel
ATKV-Uitklopspel. š KHS skitter by ATKV-Uitklopspel! šæš¦ Klerksdorp HoĆ«rskool-spellers het met trots aan die ATKV-Uitklopspel in Potchefstroom deelgeneem. Dit was beslis ān dag gevul met taalpret, trots en puik prestasie!…
ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig
ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesĆŖ het om die gesogte titel van beste…
Vrystaat XCM Kampioenskappe – HoĆ«rskool Driehoek
Vrystaat XCM Kampioenskappe. Saterdag, 2 Augustus, het die Vrystaat XCM Kampioenskappe, Koedoeslaagte, net buite Parys, plaasgevind. Twee van HoĆ«rskool Driehoek se leerders, Martinique en Angelique Trollip het hul staal gewys…
Van rekord tot erfenis – HoĆ«rskool Helpmekaar Kollege
Van rekord tot erfenis – ān Ikoniese ontmoeting het hom by die Helpmekaar Kollege vandag afgespeel. Die jaar is 1994. ān Jong seun van 17 jaag oor die baan by…
Rugbyhelde na NamibiĆ« – HoĆ«rskool Driehoek rugby skitter
Rugbyhelde na NamibiĆ«. š HoĆ«rskool Driehoek juig vir sy rugbyhelde! Die atmosfeer by HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, is elektries van trots en opwinding! Twee van hul uitblinkers, Billy Brits en Willie…
Gauteng Provinsiale Lewensredding – HoĆ«rskool Wesvalia skitter
Gauteng Provinsiale Lewensredding. š AJ Brits blink uit by Gauteng Lewensredding Gala. AJ Brits, ān leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het skitterend presteer tydens die 2024/2025 wat in Germiston…
Bokkieweek Hoogtepunt – HoĆ«rskool Driehoek
Bokkieweek Hoogtepunt. Bokkieweek 2025: ān Oorwinningstog vol trots en talent! šæš¦ Die o.19-netbalspan het tydens vanjaar se Bokkieweek hul merkwaardige vaardighede en onverbiddelike spanwerk ten toon gestel met ān reeks…
Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – HoĆ«rskool Overvaal
Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – HoĆ«rskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…
Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege
Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe Ć©n…
G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege
G20 Jeugberaad. šWĆŖreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ān merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ān…
SA Verspringkampioen-sensasie – HoĆ«rskool Transvalia
SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ān…
Wessie-Rugby – HoĆ«rskool Wesvalia rugbyspelers presteer
Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan…
Gauteng Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Transvalia
Gauteng Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het HoĆ«rskool Dr Malan van Meyerton met 18ā17 geklop in ān baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die…
WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die WĆŖreld…
Debatspanne na ATKV-finaal – Helpmekaar Kollege
Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oĆ« geskop. Seniors: Juniors: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Overvaal teen Heidelberg Volkskool
Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoĆ« gewys toe hulle, nĆ” ān…
SACEE Champs – Jeppe High School for Boys
SACEE Champs. On Monday, 26 May, the junior debating team competed in the SACEE Champs and produced some fantastic results. The Junior A Team took 15th place and go through…
Netball 50+ Caps – Marais Viljoen High School
Netball 50+ caps. At Marais Viljoen, we are all about giving recognition and starting new traditions. Marais Viljoen High School, Alberton, is proud to honour a remarkable achievement by four…
Top achievers – Jeppe High School for Boys
Top achievers. The headmaster is particular about which team or individual he invites to tea each week. It is to acknowledge their achievements in the various areas of school life.…
Dogters T10 kriekettoernooi – HoĆ«rskool Wesvalia teen Klerksdorp
Dogters-krieket. Hoƫrskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto verskaf
Skole Netbal – HoĆ«rskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…
Junior Stadsraad – HoĆ«rskool Overkruin leerder Junior Voorsitter
Junior Stadsraad. Hayden Manson, leerder van HoĆ«rskool Overkruin in Vanderbijlpark, is as HoĆ«rskool Overkruin se Junior Voorsitter vir die Juniorstadsraad verkies. Junior City Council. Hayden Manson from HoĆ«rskool Overkruin, Vanderbijlpark,…
NWU Gholfdag – HoĆ«rskool Marais Viljoen
NWU Gholfdag. HoĆ«rskool Marais Viljoen, Alberton, het ‘n gholfglorie behaal. Die skool se Junior- en Senior-gholfspanne het by die NWU Gholfdag aan die finaal by die pragtige Pecanwood-gholfbaan deelgeneem ā…
ATKV Debatkompetisie – HoĆ«rskool Overvaal
ATKV Debatkompetisie. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied Å platform vir…
SA Skole Swem Kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
SA Skole Swem Kampioenskappe. Twee swemmers van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, Mila Fourie en Juan Kasselman, het presteer by die SA Skole Swem Kampioenskappe in Bloemfontein. Mila behaal goeie prestasies…
Rugby toer na George – HoĆ«rskool Wesvalia presteer
Rugby toer na George. Wesvalia se 1ste rugbyspan het ‘n suksesvolle rugby toer na George gehad. Hulle sluit die toer af met oorwinnings teen HoĆ«rskool Trio, Bergsig Akademia en HoĆ«rskool…
ASA Kampioenskappe Kaapstad – Helpmekaar Kollege presteer
ASA Kampioenskappe Kaapstad. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots op hul atlete wat tydens die ASA Kampioenskappe Kaapstad medaljes ontvang het vir hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf
Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Transvalia
Gauteng Netbalproewe. Sestien netbaldogters van HoĆ«rskool Transvalia het gekwalifiseer om vandag, Saterdag 22 Maart, aan die eerste rondte Gauteng-proewe deel te neem. Dis reeds ān besonderse prestasie om tot hier…
Participation in sport plays – St Martin’s School
Participation in sport plays. Itās always a good time to get active, said St Martinās School headmaster Warren Venter. The role that physical activity and participation in sport plays in…
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
SA Jagters Suikerbosrand streekskiet – HoĆ«rskool Overvaal
SA Jagters Suikerbosrand streekskiet. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, skuts het 8 Maart deelgeneem aan die SA Jagters Suikerbosrand Streekskiet. ‘n Totaal van 86 skuts van 5 streke het ingeskryf en die…
Hockey squad received caps – Jeppe High School
Hockey squad received caps. The 2025 first team hockey squad received caps at a dinner on Friday night. The guest speaker, Callum Birkenfield, was the captain of the 2017 team.…
Wildeklawer Super 16 Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia
Wildeklawer Super 16 Atletiek. Die atlete van Valia Atletiek, Vanderbijlpark, het uitmuntende prestasies gelewer tydens die 2025 NWU Wildeklawer Super 16 Atletiek byeenkoms. Medaljewenners: 0.19 Seuns 0.19 Dogters 0.17 Seuns…
SA Schools Rowing Championships – St Benedictās College
SA Schools Rowing Championships. This past weekend the SA Schools Rowing Championships brought together young athletes from across South Africa for an unforgettable weekend of fierce on-the-water competition. The prestigious…
Vrystaat Junior Men Gholfliga – HoĆ«rskool Driehoek leerder skitter
Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van HoĆ«rskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat…
Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala – HoĆ«rskool Wesvalia
Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala. AJ Brits, leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala te Germiston en skitterend presteer! Hy neem deel in die…
InterhoĆ«r Atletiek – HoĆ«rskool Overvaal
InterhoĆ«r Atletiek. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se InterhoĆ«r atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…
SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer
SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…
National Youth Development Agency – Curro Klerksdorp
National Youth Development Agency. In commemoration of 30 years of democracy, the National Youth Development Agency held an essay competition. The essay was themed āWhat is the significance of 30…
4+1 Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en MianĆ© Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…
T20 Johnny Waite Game – Jeppe High School for Boys
T20 Johnny Waite Game. Jeppe’s 1st cricket team scored an emphatic, 44-run victory over Randburg HoĆ«rskool on Thursday in a T20 Johnny Waite game. Jeppe got 162/5, with Keegan Caxiero…
Grey College Cricket Festival – Jeppe High School
Grey College Cricket Festival. The 1st cricket team of Jeppe High School had another good win at the Grey College Festival in Bloemfontein on Saturday. They beat Selborne College by…



























































