Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala te Germiston en skitterend presteer! Hy neem deel in die ouderdomsgroep van 15 en 16 jaar.
AJ behaal die volgende prestasies:
- 1ste plek;100 Meter “Rescue Medley”
- 1ste plek; 200 Meter “Super Lifesaver”
- 2de plek; 200 Meter “Obstacle Swim”
- 1ste plek; 100 Meter “Manikin Carry/ Fins”
- 1ste plek; Mans 15-16 50 Meter “Manikin Carry”
- 1ste plek; Mans 15-16 100 Meter “Manikin Tow”
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








