Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala – Hoërskool Wesvalia

Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala te Germiston en skitterend presteer! Hy neem deel in die…