Jaru Krieket week – HoĆ«rskool Oos-Moot
Jaru Krieket week – HoĆ«rskool Oos-Moot se o/14 krieketspan neem tans deel aan die Jaru Krieket week te Rustenburg. Dit vind plaas vanaf 17 tot 21 Junie. Die uitslae van…
NWU Atletiek liga – HoĆ«rskool Menlopark leerder wĆŖreldkampioen
NWU Atletiek liga. Joshua Gerber, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria, is ‘n wĆŖreldkampioen! Joshua het geskiedenis gemaak in Potchefstroom, tydens die NWU Atletiek liga. Hy het as…
Blou Bulle Stadsbeker – HoĆ«rskool Die Wilgers presteer
Blou Bulle Stadsbeker. HoĆ«rskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry…
Hockey Captain – Meet Beatice Ncube Curro Roodeplaat 1st team
Hockey Captain.Ā I started playing hockey at the young age of nine years. I like hockey because it is a fun sport to play. My friends used to force me to…
Rugby Captain – Meet Rele Sekhukhune from Curro Roodeplaat
Rugby Captain. In our popular series about sports captains,Ā Schools That Rock today talks to Rele Sekhukhune. Rele is the Rugby Captain of Curro Roodeplaat, Kameeldrift, Pretoria,1st Rugby team. He scores…
Pretoria Eisteddfod – HoĆ«rskool Die Wilgers koor wen
Pretoria Eisteddfod. HoĆ«rskool Die Wilgers se koor het die hoogste noot bereik tydens die Pretoria Eisteddfod! HoĆ«rskool Die Wilgers van se skoolkoor het gister, 7 Mei, aan die Eisteddfod, in…
Dramaleerders – HoĆ«rskool Die Wilgers
Dramaleerders – HoĆ«rskool Die Wilgers en PALI Youth se dramaleerders het die jaar op ‘n hoĆ« noot afgeskop. In Maart het HoĆ«rskool Die Wilgers se leerders aan die Proscenium Dramakompetisie…
Eksamenstres – HoĆ«rskool Die Wilgers gee raad
Eksamenstres – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader, van HoĆ«rskool Die Wilgers gee raad aan tieners hoe om eksamenstres beter te kan hanteer. Inleiding Eksamenstres is ‘n algemene ervaring vir tieners regoor…
Netbal Liga – HoĆ«rskool Overkruin teen HoĆ«rskool Sutherland
Netbal Liga. HoĆ«rskool Overkruin se netbaldogters het Vrydag, 26 April, netbal liga wedstryde teen HoĆ«rskool Sutherland gespeel. The Ovie netball girls played league matches against Sutherland High School on Friday,…
Proscenium Dramakompetisie – HoĆ«rskool Die Wilgers
Proscenium Dramakompetisie. Hulle sĆŖ drie maal is skeepsreg. Vir hierdie dramatiese Wilgies, Jaco Koster en Zanje Bodenstein is dit meer so! Vanjaar het die eersbekende, Nasionale Toneelkompetisie, ‘n gedaante verwisseling…
New Executive Head – Curro Thatchfield Centurion
New Executive Head. Curro Holdings is pleased to announce the appointment of Justin Choveaux as the new Executive Head for Curro Thatchfield in Centurion, Pretoria. With an extensive background in…
Mnr/Mej Golden Jubilee – HoĆ«rskool Overkruin
Mnr/Mej Golden Jubilee. HoĆ«rskool Overkruin, Sinoville Pretoria, het die name van die wenners vir Mnr/Mej Golden Jubilee bekend gemaak. Mnr/Mej Golden Jubilee Laerskool Wenners Juniors Seniors Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://overkruin.com/…
Hokkie Liga – HoĆ«rskool Die Wilgers teen Southdowns College
Hokkie Liga. HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se hokkiedogters het hulle stemme dik gemaak in hulle eerste ligawedstryd teen Southdowns College, Centurion. Drie van die vier spanne van Die Wilgers het…
Shaka Easter Soccer Tournament – Curro Academy Soshanguve
Shaka Easter Soccer Tournament. In a display of skill and determination, soccer players from Curro Academy Soshanguve, Pretoria, have recently secured a resounding victory at the esteemed 2024 Shaka Easter…
White Eagles Netbalspan – HoĆ«rskool Die Wilgers
White Eagles Netbalspan. HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, het hul eerste netbalspan vir 2024, die White Eagles, bekend gestel. Sterkte word die span toegewens met die liga wat vir julle voorlĆŖ.…
Mnr/ Mej Garsie 2024 – HoĆ«rskool Garsfontein pronk
Mnr/ Mej Garsie 2024. HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria het behoorlik gepronk tydens die Mnr/Mej Garsie (MMG) 2024. …en die wenners is: Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Internal Orator’s Festival – Curro Hazeldean
Internal Orator’s Festival. On Thursday, 14 March, Curro Hazeldean, Pretoria, had their Internal Orator’s Festival. The Grade 1 to 7 learners delivered their speeches with great enthusiasm. Curro is baie…
Seunshokkie – HoĆ«rskool Garsfontein Pretoria Cup wenners
Seunshokkie. HoĆ«rskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede…
SANSSU Proewe – HoĆ«rskool Garsfontein skuts genooi
SANSSU Proewe. Vyf top-skuts van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria is genooi na SANSSU proewe vanaf 4 tot 6 April. Dit is ter voorbereiding vir deelname gedurende Augustus aan die BJI…
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap – HoĆ«rskool Die Wilgers
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, skrik beslis nie vir ‘n uitdaging nie. Selfs al is dit teen atlete twee jaar ouer as hy…
Senior Redenaars – HoĆ«rskool Oos-Moot
Senior Redenaars. Tien leerders van HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het deelgeneem aan die skool se Senior Redenaars: Shane Swanepoel, Ryan Liebenberg, Abigail de Nuysschen, Franco Maree, Emma Webb, DanĆ©l Botes, Dylan…
Tshwane Skaak – HoĆ«rskool Oos-Moot verteenwoordig
Tshwane Skaak. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, se skaakspelers het die Tshwane Skaak verteenwoordig by die 2024 Gauteng Interstreek Geslote Skaakkampioenskappe. Verskeie streke het aan hierdie geleentheid deelgeneem en ān rekord-totaal van…
Exporecerca Jove – HoĆ«rskool Waterkloof verteenwoordig
Exporecerca Jove. HoĆ«rskool Waterkloof leerder, Inebelle Swart, neem vanaf 6 tot 9 Maart deel aan die Exporecerca Jove in Barcelona. HoĆ«rskoolleerders van regoor die wĆŖreld sal hul navorsingsprojekte aanbied in…
Gauteng Atletiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers
Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Vyf van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria se atlete het vanjaar aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Jean-Jacques Ellis word na diĆ© kampioenskappe in die Gautengspan vir…
Aquatics Gauteng Level 1 – HoĆ«rskool Oos-Moot
Aquatics Gauteng Level 1. Melandri Vermaak, leerder van HoĆ«rskool Oos-Moot in Pretoria, het 2 en 3 Maart deelgeneem aan ‘Aquatics Gauteng Level 1 Regionalsā Melandri het as volg presteer: Meer…
Curro Podium Grand Finale – Curro Hazeldean
Curro Podium Grand Finale. It is scary that Curro Hazeldean’s prodigious hurdler Matodzi Ndou is still finding his form. Despite having only returned to the track recently, he was responsible…
Sportsterre – HoĆ«rskool Die Wilgers 2023 presteerders
Sportsterre. HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se merietetoekennings is onlangs gehou. Tydens die geleentheid is daar erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die toppresteerders op sportgebied, die…
Distrik Atletiekbyeenkoms – Curro Hazeldean
Distrik Atletiekbyeenkoms. Elf altlete van Curro Hazeldean, Pretoria, het gekwalifiseer het vir die Distrik Atletiekbyeenkoms van 23 Februarie. Die atlete en hul items: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za Foto verskaf
Head Boy 2024 ā Curro Hazeldean High School
Head Boy 2024. Like in previous years, Schools That Rock interview Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we learn more about Daniel Mulol, Head Boy 2024 from Curro Hazeldean,…
Head Girl 2024 – Curro Hazeldean High School
Head Girl 2024. Like in previous years, Schools That Rock interview Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we also learn more about Chelsea Henderson, Head Girl 2024 from Curro…
Curro Podium Grand Finale – Curro prestigious High School athletics
Curro Podium Grand Finale. The Independent school group Curro Holdings hosted its prestigious High School athletics event, the Curro Podium Grand Finale on Saturday, 17 February 2024, at Pilditch Stadium…
2023 Kultuursterre skitter – HoĆ«rskool Die Wilgers
2023 Kultuursterre skitter.āDie top kultuurleerders van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, is onlangs tydens hulle merietetoekennings aangewys – daar is erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die…
GarsieYsbere 1B krieket – HoĆ«rskool Garsfontein
Garsieysbere 1B krieket. HoĆ«rskool Garsfontein se GarsieYsbere 1B krieket span het hul wedstryd teen Affies met 15 lopies gewen. GarsieYsBere het in hul 20 beurte 158/5 aangeteken terwyl Afrikaanse HoĆ«r…
Simfonia Juventi – HoĆ«rskool Waterkloof
Simfonia Juventi. Ses leerders van HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope week oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelĆŖ en al ses leerders is as lede aanvaar. Die suksesvolle…
Matric 2023 – Seven Distinctions for Curro Roodeplaat learner
Matric 2023. In a remarkable academic achievement, Myralene Fourie, Matrics 2023 and a standout learner at Curro Roodeplaat High School (with an IEB pass rate of 100%), has secured distinctions…
Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Garsfontein
Interprovinsiale Tennistoernooi. Frederik Rheeder, graad 8 leerder van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria, was die afgelope vakansie lid van die 0/15 Gauteng-Noord tennisspan. Hierdie span het die Interprovinsiale Tennistoernooi gewen het.…
Krieket – HoĆ«rskool Garsfontein
Krieket. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, se Garsie Ysbere 15A krieket span het teen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch meegeding. Garsfontein het uitstekende krieket gespeel en Paul Roos met 175 lopies gewen. Die…
SA Skole Krieket – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
SA Skole Krieket. Graad 11 Affies-leerder, Jorich van Schalkwyk, is gekies vir die SA Skole-krieket span. Die span speel vandag, 21 Desember, ‘n T20 wedstryd teen die SA Colts op…
Titans Krieketspanne – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine…
Sagtebal Provinsiale toernooi – AHMP leerders in All Stars span
Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele…
Nasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof leerders skitter
Nasionale Wetenskap Ekspo. Drie leerders van HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria het aan die Nasionale Wetenskap Ekspo deelgeneem. Hierdie drie meisies het skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaāā https://www.klofies.co.za/ Foto verskaf
Titans Krieket – HoĆ«rskool Garsfontein leerders in spanne
Titans Krieket. Agt leerders van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria is gekies vir onderskeie Titans krieket spanne. Meer skolenuus: https: schoolsthatrock.co.zaā https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
World Schools Festival – HoĆ«rskool Die Wilgers
World Schools Festival. Dit is weer tyd vir die World Schools Festival en vyf van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, is daar! DiĆ© gesogte rugbytoernooi word vanjaar in Thailand aangebied. Vyf…
Student Representative Council 2024 – Curro Hazeldean
Student Representative Council 2024. Meet the Student Representative Council (SRC) of Curro Hazeldean, Pretoria, for 2024. Grade 9: Leago Mokotong, Didintle Mokgethwa, Valentino Kondakis, Allen de Lange, Chevonne Coertzen, Khumo…
AHMP Matrieks 2023 – AHMP neem spesiale afskeid van matrieks
AHMP Matrieks 2023. “Daar is geen geld wat ooit oomblikke soos hierdie van die AHMP Matrieks 2023 sal kan koop nie. Hierdie spontane gebaar van die 2023 matriek-ouers sal my…
American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs
American Academy of Ballet. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New…
The DanceStar Finals – Curro Hazeldean girls in SA team
The DanceStar Finals. The DanceStar Finals take place in 2024 at the magnificentĀ Prague Congress Centre. Five of Curro Hazeldean, Pretoria, learners have qualified to tour with the SA Team to…
Pinnacle of Youth Athletics – Curro teams announced
Pinnacle of Youth Athletics. The High School Teams are Announced for Curro Podium National Finals! The wait is finally over! Independent school group Curro Holdings is delighted to unveil the…
Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Menlopark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Inge Higgins, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria, het ‘n silwer medalje by die BUCA IMSEF Internasionale Wetenskap Ekspo in Turkye verwerf. Inge was een…
Boogskiet ABO Nasionaal – HoĆ«rskool Waterkloof 1ste in SA
Boogskiet ABO Nasionaal. HoĆ«rskool Waterkloof se boogskietspan het die afgelope naweek aan die Boogskiet ABO Nasionaal deelgeneem. HoĆ«rskool Waterkloof se boogskietspan is ook by die geleentheid as die Nommer een…













