)

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria se atlete het vanjaar aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe deelgeneem.

Jean-Jacques Ellis word na dié kampioenskappe in die Gautengspan vir beide 0.15-Verspring en 0.15-Driesprong opgeneem. Hy sal vanaf 3 tot 6 April by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, Dal Josafat Stadion, in Paarl in aksie wees.

Jean-Jacques, wat nog 0/14 is, wen die 0/15-Verspring met ‘n afstand van 6.50m, asook die 0/15-Driesprong met ‘n afstand van 12.32m.

Hoërskool Die Wilgers se atlete:

  • Jean-Jacques Ellis: 0.15-Verspring en 0.15-Driesprong
  • Caramia Nagel: 0.19 400m
  • Alex de Vries: 0.15-Diskus
  • Liané Chomse: ./19 400m Hekkies
  • Calvin Mostert: 0.19-Hoogspring

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal