)
Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria se atlete het vanjaar aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Jean-Jacques Ellis word na dié kampioenskappe in die Gautengspan vir…