)
Hoërskool Punt besoek kinderhuis in Mosselbaai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Wish (Wees Iemand Se Held) is een van Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens-projekte. Onder leiding van Annemie de Graaf en Franciska Olivier het ‘n groep van 12 leerders…

Sarah Grace of Edgemead High School

EHS is proud to congratulate Sarah Grace (grade 11) who has been selected to represent the South African Schools Debating Team as part of the SA A team this year.…

Junior Redenaars maak Hoërskool Robertson trots

Die Junior redenaars se uitslae op 5 Maart 2018.

Hoërskool Robertson is trots op hul redenaars

Baie geluk aan die redenaars van Hoërskool Robertson met hul uitslae.

Hoërskool Upington se hokkie uitslae op die McDonalds Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17443,17444,17445,17446,17447,17448,17450,17454″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Op 3 en 4 Maart het die jaarlikse tog na Bloemfontein plaasgevind…

Leerders van Primêre Skool Worcester deel van Noord-Boland Skaakspan

Worcester Primêre Skool is baie trots op die 25 leerders (o/7 – 0/13) wat deel is van die Noord-Boland

Hoërskool Upington skitter in tennis by Fichardtpark sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Uppies se eerste en tweede tennispanne het aan Hoërskool  Fichardtpark, Bloemfontein,  se sportdag deelgeneem. Hulle het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.…

Hoërskool Robertson leerders gekies vir Oos-Boland Krieketspan

Luthon Absolon (Regs op foto bo) en Andries Van Tonder (Links op foto bo), van Robertson Hoërskool,

Glenwood High School fête – 10 March 2018

The Glenwood High School, Durban,  fête, 10 March 2018 (8am – 12pm) is a day of fun, food and

Glenwood High School invite to squash festival

On Saturday 10 March 2018, Glenwood High School in Durban will be having its Annual School Fete. All

Uppies moker hulself tot in die krieket-finaal

Hoërskool Upington het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW…

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…

UPPIES HOKKIE BEDANK VODACOM SHOP KALAHARI MALL

Hoërskool Upington Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne.…

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley ontvang toekennings

Baie geluk aan die personeellede wat onlangs Onderwysers-toekennings ontvang het. Foto vlnr: Me Quarnita Daries (Quintile 4 and 5 winner in Economics) Me Benita Kruger (Quintile 4 and 5 winner in…

ërskool Outeniqua bedank borge , gaste en ouers tydens Lang Tafel 2018

Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua, George, baie dankie aan die lojale borge (sien logos op plakkaat), gaste wat die geleentheid ondersteun het, asook ouers wat hulp en…

Hoërskool Punt presteer in Tweekamp-Kampioenskappe

Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens),   onderwyseres van Hoërskool Punt,  het 6 Maart  2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete…

Fietsryer van Ligron Akademie vir Tegnologie, staan vir niks terug nie

Jooste Coetzee, ‘n leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het gedurende Februarie-

Annual Netball Festival – St Andrew’s School for Girls, Bedfordview

St Andrew’s School for Girls, a leading girl’s school in South Africa since 1902, has a proud tradition of

Die Hoërskool DF Malan is trots om ons premierspan dogters voor te stel

Die span, hul afrigters en borge is op 6 Maart aan die skool voorgestel. Ons wens vir hulle sterkte toe vir die seisoen, asook vir die St Mary’s toernooi. Dankie…

Leerder van Hoërskool Robertson in Premier League Netbalspan

Emma Du Preez, ‘n leerder van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Premier League Netbalspan

Goeie Krieket-seisoen vir Hoërskool Cradock

Hoërskool Cradock het Saterdag 24 Februarie 2018 eers met PJ Olivier van Grahamstad met 19 lopies

Mnr en Mej Waterkloof gekies

Hoërskool Waterkloof in Pretoria se Mnr. en Mej. Waterkloof geleentheid het op 2 Maart 2018

Grenville High School learner receive Springbok Colours

Rebaone Tsitsi from Grenville High School in Rustenburg, is a member of the Land Service who has

CHS vaar goed in Curro Tennistoernooi

Die eerste seunstennisspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week gaan deelneem aan die Curro

Mooi River’s Treverton Prep learner played for the Northern Districts cricket team

Treverton Prep Grade 7 learner, Kai Broom (photo above)  played for the Northern Districts cricket team

Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek

Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m) Jacquin van Wyk Seuns…

Hoërskool Noord-Kaap Skaak by Fichardtpark Sportdag

Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling. Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling Zoë Milford is ons A-span. Sy…

Hoërskool Noord-Kaap Netbal-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Hoërskool Noord-Kaap dogters Hokkie-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 0/19 A1 – verloor 0-4 teen Oranje Meisies 0/16 A – verloor 0-5 teen Oranje Meisies 0/19 A2  – verloor 0-1 teen Burgersdorp [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Eerste-Meisies-hokkiespan.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Hoërskool Noord-Kaap Rugby-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Al ons rugbyspanne het teen HTS Louis Botha gespeel. 0/14A wen 57-0 0/15A wen 26-10 0/16A wen 82-0 0/19B verloor 12-19 0/19A wen 30-10 [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column…

Hoërskool Noord-Kaap Tennis-uitslae by Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Daar was 12 skole wat deel geneem het. HNK Eindig 7de op die dag. Ons het 6 wedstryde gespeel en 3 van die 6 gewen. Hamza Kana…

Treverton College in Mooi River held Open Day Sleepover

Treverton College held an Open Day Sleepover last weekend, which attracted just over 70 visitors from

Glenwood High School hosted Target Shooting

The Glenwood Target Shooting team hosted the League 2 competition at the Aucor premises, north of

Grant Kennard, Glenwood, ranked 33rd in South Africa for sculling

Grant Kennard (Grade 12) rowed at Roodeplaat Dam at the Sa School Rowing Champs the past

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal, maak harte oop vir Community Animal Rescue

“Elke persoon het die vermoë en verantwoordelikheid om daagliks ‘n positiewe impak te maak”. Dasse se Leerlingraad van 2018 het hulle harte oopgemaak  vir CARS (Community Animal Rescue) en het…

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se Netbaldogters woon afrigtingskliniek by

Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 26 – 28 Februarie 2018, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon, wat aangebied was deur Mev. Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter. Mev. Burta de…

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se atlete presteer

Vyf atlete van die Dasse is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Hulle is van links: Mienke Doubell (diskus), Petro Pretorius (diskus), Stephani Heenop (driesprong & 400m hekkies), Stephan Prinsloo…

Hoërskool Punt, kies bestuur vir Kultuur Greenenergy Klub

Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuur Greenenergy klub beplan ‘n hele aantal projekte vir 2018. Dromme by die skoolingange gaan opgeknap word, asook herwinning by die koshuis. Spekboompies gaan aangeplant…

HS Strand Krieket nuus

Die afgelope week is die laaste ligawedstryde afgehandel. Die eerste naweek in Maart word  tradisioneel die interskole tussen HS Strand en HHH beslis. Die knellende droogte het egter verhoed dat…

Ermelo Hoërskool se skourestaurant laat aangename geur agter

Vir die agtiende jaar was die alombekende Errie-skourestaurant weer terug op sy plek tydens die

Hoërskool Ermelo se Erries presteer in karate

Drie leerders van Hoërskool Ermelo het op 2-4 Maart 2018 aan die JKA-karatekampioenskappe

HTS Ligbron, Ermelo, gholfspeler wen Monthly Mug-kompetisie

Baie geluk aan een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se kranige gholfspelers, Hanco Bakker, wat die

Ila Alberts en Heinrich Crous van DF Malan

Ila Alberts en Heinrich Crous is tot die Junior Stadsraad verkies. Dit is ‘n verteenwoordigende liggaam van hoërskoolleerders wat Stad Kaapstad se Stadsraad se werk naboots. Daar word maandeliks in…

n Pragtige swart-en-wit foto van Sjane Faul van Hoërskool Punt, Mosselbaai

Sjane Faul se pragtige foto geneem by Hartenbos stasie. Swart en Wit fotografiesessie onderleiding van fotograaf Frances Pretorius van Live Life Photography.

Point High School, Mossel Bay, learner received first prize in national Photography competition

Eileen Swanepoel from Point High School received the first prize in this national Travel Writing and Photography competition. Point High School had the highest number of participants in this national…

HTS Ligbron beklink eerste superreeks

Die winter-sportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 3 Maart 2018, teen

HTS Ligbron hokkie finaliseer spanne tydens vriendskaplike wedstryde

Die o/14A-, O/16A- en Eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op

DF Malan se Raad van Leerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons is trots om ons nuut-verkose Graad 8-Raad van Leerders aan u voor te stel. Hulle is van links na regs: (agter) VJ Bassett, Jana du Toit,…

HS Strand – Boland atletiekbyeenkoms uitslae

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARL 2  en 3 MAART 2018 Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die…

Glenwood Sport Results 3 March 2018

The Glenwood High School Sport results for 3 March 2018: