Union High School Tennis serves up a fun afternoon
On Monday afternoon, 10 February, Union High School’s Top 6 junior boys and girls tennis players travelled to Cradock for what turned out to be a very enjoyable afternoon of…
Hoërskool Aliwal-Noord Tennis
Hoërskool Aliwal-Noord 1ste Tennisspan Op Woensdag, 5 Februarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se O.14 tennisspan Country Districts Tennisproewe plaasgevind. Twee van Alies se seuns, Divan Vorster en Bjorn Stephenson is gekies…
St Andrew’s School for Girls learner in Junior North Tennis Squad
Congratulations to Cayley Symons, grade 11 from St Andrew’s School for Girls, who has been invited to participate in the Junior North Tennis Squad for 2020. This is an invitational…
Union High Tennis stars to represent province
Tara Ferreira, Matthew Paxton and Caytah-Leigh Koeberg Congratulations to Tara Ferreira, Caytah-Leigh Koeberg and Matthew Paxton who were recently selected to represent the Eastern Cape at the upcoming Inter-Provincial Primary…
Hoërskool Aliwal-Noord Tennis
Janco Labuschagne. Die O.16 Tennisseuns van Alie-land se seesand was skaars tussen hul tone uit toe moes hulle alreeds aan die jaarlikse Country Districts proewe gaan deelneem wat op 17…
Hoërskool Upington Tennisspelers by Noord-Kaap Tennisproewe
Agter vlnr: Stefan Joubert, Geo Engelbrecht, Awie van der Westhuizen, PA Karsten en Berna Kilian. Middel vlnr: Bea Engelbrecht, Jana Nel, Janneke Engels, Nina Slabbert en Zea Botma Voor vlnr:…
Worcester Gimnasium Tennisspeler in Wes-Kaap Kavalierspan
Viljoen Lategan van Worcester Gimnasium is in die Wes-Kaap Kavalier Tennisspan vir seuns o.19 opgeneem. Baie geluk, Viljoen!
Hoërskool De Aar Tennis
HSDA se tennisspan het die eerste kwartaal van 2020 afgeskop met ʼn wedstryd teen Hoërskool Hopetown op Hopetown. Daar is aan enkels, dubbels- en gemengde dubbelwedstryde deelgeneem. Almal was nog…
Worcester Gimnasium leerder presteer in Tennis
André Viljoen van Worcester Gimnasium het gedurende die Desember vakansie aan 4 tennistoernooie deelgeneem. In die Eden Masters het hy in die finaal 2de geëindig en by die Eastern Cape…
Union High School Tennis players enjoy annual quadrangular
Union High School’s Top 8 senior boys and girls tennis players travelled to Makhanda (formerly Grahamstown) on Sunday, 19 January, to compete in the annual Settlers Cup Quadrangular. With much-appreciated…
St Andrew’s School for Girls’ Tayla participated in TSA Growthpoint Super 8 Tennis Tournaments
Tayla Wilmot participated in the TSA Growthpoint Super 8 Tennis Tournaments in Port Elizabeth and Stellenbosch over the December holidays. In the 1st tournament in Port Elizabeth, Tayla unfortunately lost…
Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi
Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind…
Young Unionite the ‘Player of the Tournament’
Matthew is seen here (second from the right) with the rest of his teammates. On Friday and Saturday, 1 and 2 November, the annual Jocelyn Marais Invitational Tennis Tournament was…
Laerskool Outeniqua Tennis
V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie. Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het…
Laerskool Muldersdrif tennisspelers skitter op die baan
Baie geluk aan Cole en Zac Joyce, Gr. R in Laerskool Muldersdrif, wat al hul enkels en dubbels wedstryde gedurende  die o/9 rooibal toernooi gewen het! Hulle het Mullies se naam…
Laerskool Hartenbos tennis
Voor vlnr: Chinique Janse van Rensburg, Danja Swart, Ruben Holtzhausen en Quré Roets Agter vlnr: Jean Joubert en Wian Gildenhuys Die 1ste seuns- en dogters tennisspanne van Laerskool Hartenbos het gedurende 10…
St John’s D.S.G. pupil excels in Tennis
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, is incredibly proud of Grade 5 pupil, Georgia Mackay, who has been selected as one of the eight girls making up the South African u12…
Erries hou suksesvolle tennisfees
Vlnr: Mnr. Faans van der Merwe, me. Chrisna van den Berg, me. Elsa Matthee, mnr. Marius Smit, me. Annemie Martins, me. Carina du Plessis en mnr. Douw Joubert gereed om…
Erries gekies vir Hoëveld tennisspan
Vlnr: Japie Chris Groenewald, Rynhard Herholdt, Inge Greyling en Hendrik Louwrens Die naweek van 18 tot 20 Oktober het van Hoërskool Ermelo se tennisspelers aan die Hoëveld Tennis-uitspele deelgeneem in…
Laerskool Stulting: Tennisnuus
Volledige tennisspan: Reghardt Conradie, Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Vroeër die maand het Laeskool Stulting van Humansdorp se top 3 seuns en dogters…
Laerskool Mooirivier Dogters o/11A Tennisspan presteer
Voor: Deané Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder) en Daniella Loubser. Agter: Nicki Tromp en Anke Jacobs. Laerskool Mooirivier se Do/11A-tennisspan is aangewys as die naaswenners van die Noordwesliga. Baie geluk!  …
Laerskool Mooirivier Dogters o13A Tennisspan skitter
Voor vlnr:Â Â Alri Verster, Mari-Louise van Zyl en Taryn Tromp Agter vlnr:Â Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder) Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga…
Laerskool Vryburg Tennisspelers in NW tennis finaal
Laerskool Vryburg se O/11 seuns het 7 Oktober in Klerksdorp aan die Noord-Wes tennis finaal deelgeneem! Vryburg Primary School U/11 boys took part in the NW tennis final on 7 October…
Union High School Learner excels in Tennis
Congratulations to Tara Ferreira, a Grade 6 learner at Union High School, who came second in the u/12 section in a ranking tournament hosted by the South African Tennis Association…
Hoërskool Upington leerder sportster van die maand
Elanie Brand, ‘n graad 11-leerder aan Hoërskool Upington, is gekies as die September wenner van die Let’s Play Sportster van die maand vir haar prestasies in tennis. Elanie is haar…
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Tennis
Die volgende toekennings is aan Robbies se tennisspelers gemaak: Keanan Barnard – beste seuns-tennisspeler Jean-Mari Terblanche – beste tennisspeelster Baie geluk!
St Andrew’s School for Girls pupil excels in Tennis
Tayla Wilmot Tayla Wilmot, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, participated in the South African Masters Tennis Tournament, winning the U14 Event and then being selected…
Paul Roos Gimnasium: Tennis
Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die Boland Landbou Tennisfees vir die derde jaar in ‘n ry gewen. PRG het Boishaai in die finaal met 7 – 2 gewen.
OAKDALE-TENNISSPAN WYS STAAL
Agter: v.l.n.r.: Jan Heyns, Johan Lamprecht, mnre. Wimpie Helmand, Frans Marais, Martin en Michael Mostert. Voor: v.l.n.r.: Pieter Marias, Elkan Willemse, Jacobus Esterhuyse en Emilio Silva. Die o.19 A-tennisspan van…
St Andrew’s School for Girls, learner excels in u14 Tennis Tournament
Congratulations to Tayla Wilmot, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, for winning the u14 Gauteng North Super 8 Growthpoint Tennis Tournament. She also finished in 2nd…
MOOIRIVIER WEN NOORDWES DO/9A-TENNISLIGA
Voor vlnr: Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller. Agter vlnr: Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout. Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga…
Newton Laerskool o/10 Tennis Toernooi
Newton Laerskool, Kimberley, bied hul o/10 tennistoernooi aan. Die toernooi begin vandag, 12 September, en duur tot Saterdag, 14 September. Dertig spanne van elf skole, beide seuns en dogters, neem…
Laerskool Stulting Sportdag: Tennis
Chrisna Sterley en Elandré van Loggerenberg het 3de gekom van al die nommer 1 dubbelspare. Aldrie Laerskool Stulting se dubbels-pare het met ‘n medalje om hul nek by Stulting se…
Union High School’s Top 8 compete in annual tennis tourney
Brett Amsterdam and Lauren Rose-Innes Union High School’s Top 8 boys’ and girls’ tennis players took part in the annual Marco Wasserman Tennis tournament, played in Middelburg this past weekend. Over…
Liggies opgeneem in Hoëveld Tennisspanne
Vlnr: Simeon Myburg, Karina Visagie en Danika Drotsky. Baie geluk aan Simeon Myburg (o/19), Karina Visagie (o/19) en Danika Drotsky (o/15) van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat opgeneem…
Hoër Meisieskool Paarl O.18 Tennisspan presteer
Die o.18A-tennisspan van Hoër Meisieskool Paarl het derde in die Menlopark tennistoernooi geëindig. Well done girls, we are very proud of you! #tennis #girlshighmagic
Hoër Meisieskool Paarl Tennis
Die eerste tennisspan van Hoër Meisieskool Paarl, Jessica Greyvensteyn, Anelma Grobler, Sophia Krige, Tessa Malan en Carla Visser is oppad na die Hoërskool Menlopark Tennistoernooi.
Laerskool Outeniqua leerders presteer in Eden Technifibre Grand Prix- toernooi
Janu Botma en Jac du Plessis van Laerskool Outeniqua in George, het aan die Eden Technifibre Grand Prix- toernooi deelgeneem. Hulle het albei uitstekend gevaar en het in die 0/10-finaal…
EHS-tennis vaar uitstekend by liga en MPU-kampioenskap
Die tweedespan tennisdogters (vlnr): Danél Olivier, Inge Greyling, Anja Wege en Yané Broekman. Op Maandag en Dinsdag, 12 en 13 Augustus, het Hoërskool Ermelo se tennisspanne kragte gemeet met skole…
Ligbron 1ste Tennisspan eindig 3de in Mpumalanga
Ligbron se eerste tennisspan, voor v.l.n.r.: Simeon Myburgh en Deon Meyer. Agter v.l.n.r.: Mark Niebuhr en Charl du Toit. Ligbron Akademie vir Tegnologie se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag,…
Laerskool Stulting tennisspelers slaan kishou!
Agter vlnr: Naruschka Conradie, Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Voor vlnr: Liam Bekker, Reghardt Conradie, Elandré van Loggerenberg en Bryan Katoo. Welgedaan aan Stulting se tennisspelers wat die…
Minette slaan ‘n kishou vir Punt Tennis!
Ses van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur Mnr. Paul van…
Mixed results for Union High School’s junior tennis teams
Union’s 1st junior boys and girls tennis teams contested their respective Interschools matches today. The 1st junior girls won their encounter with 6 matches to 3. The 2nd junior girls…
Laerskool Aliwal-Noord Tennis
Die afgelope naweek het ‘n paar van Laerskool Aliwal-Noord se leerders in Oos-Londen aan ‘n tennistoernooi deelgeneem. Die kompetisie was sterk, maar Aliwal se spelers het goed gevaar en het…
Hoërskool Punt-tennis bedank borge
Voor vlnr: Kayla Esselen, Megan Leonard, Minette van Zyl, Mieke Theron, Anika Otto en Karen Theron Agter vlnr: Wouter Dercksen, Serett Kruger, Mnr. George Krause (Harcourts Mosselbaai), Mnr. van Tonder…
Erries geniet Buffelpoort-tennistoernooi
Hoërskool Ermelo se tennisspelers het die naweek vanaf 19 tot 21 Julie deelgeneem aan die Buffelspoort-tennistoernooi. Skole soos Wesvalia, Hartebeespoort, Klerksdorp, Sasolburg, Potchefstroom Gimnasium, Montana en Affies het gesorg vir…
Laerskool Stulting Tennis
V.l.n.r: Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Bryan Katoo. Tennis-leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs aan verskeie tennis-wedstryde deelgeneem. Die seuns het teen Susannah Fourie deelgeneem en…
Laerskool Stulting Tennis teen Kirkwood
Chrisna Sterley, Chrizné Karolisin, Narushka Conradie en Joani Jacobs van Laerskool Stulting het op 16 Julie teen Kirkwood aan ‘n tennis-wedstryd deelgeneem. Stulting is baie trots op die dogters met…
Laerskool Stulting Tennis
Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Bryan Katoo van Laerskool Stulting in Humansdorp, het op 16 Julie aan ‘n tennis-wedstryd teen Susannah Fourie deelgeneem. Stulting is baie trots…
Laerskool Mooirivier Tennisspelers by Super 12
Laerskool Mooirivier se Do/13-tennisspan het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en al die spoggerige stadskole soos Menlopark, Constantiapark en Elarduspark gewen. V.l.n.r.: Alri Verster, Taryn Tromp, Mari-Louise van Zyl,…
















