)
Protea Netbalspan – Hoërskool Jim Fouché

Protea Netbalspan. In die wedstryd van die Protea Netbalspan teen Malawi, is Elmeré van der Berg aangewys as speler van die wedstryd. Elmeré is ‘n onderwyser asook oud-leerder van Hoërskool…

Protea Netbalspan – Hoërskool Fichardtpark

Protea Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en Ané Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan. Die span is onder leiding van die…

Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie – BVHS

Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee…

JF Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

JF Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het uitstekend presteer deur een rekord en ses medaljes te…

JF Prestige atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania

JF Prestige atletiekbyeenkoms. Foto Voor: Lilimari O’Connor, Libalele Radebe, AJ Olivier, Christopher Schutze. Middel: Melanie Hill, Willie Uys, Bokang Mokoena, Lindi Pretorius. Agter: Dehan Cilliers, Ruhan Cilliers, Maricelle Nortjé. Primêre…

Rising Star Tennis 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Rising Star Tennis 2024. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem.…

Waterpolo – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ’n waardevolle geleentheid…

Voorslag Voortrekkers – Hoërskool Jim Fouché

Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Joané de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere

Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesê. Die Tralies het die wedstryd met 16…

Sentraal-Gauteng Tennisspanne – Hoërskool Linden

Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van Hoërskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf

Cheerleading – Hoërskool Fichardtpark presteer

Cheerleading. Agt “chearleders” van Hoërskool Fichardtpark, Zenaydia Rossouw, Chantelize Allen, Welri Britz, Rikus Lessing, Samantha Greyling, Kelsé Taljaard, Steven du Preez en Miané Greyling het hul Vrystaat-kleure vir Cheerleading ontvang.…

Overberg Senior Netbalspan – Hoërskool Bredasdorp

Overberg Senior Netbalspan. Hoërskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan. Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1…

Enviro Quiz – Hoërskool SPS Brandfort

Enviro Quiz. Hoërskool SPS Brandfort se Enviro Quiz groep Esmé Cronjé, Hendrika Louw, Mieke Rautenbach en Jaimee v/d Berg het aan die finale rondte deelgeneem. Hulle was deel van die…

Vrystaat skole atletiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat skole atletiek. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee ontvang…

Vrystaat Fietsry Federasie – Primêre Skool Jordania

Vrystaat Fietsry Federasie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se Bergfietsryers is vereer vir hul bergfiets prestasies gedurende die jaar. Die toekennings is gemaak by die Vrystaat Fietsry Federasie se jaarlikse prysuitdeling.…

Hokkietoekennings – Hoërskool Sentraal

Hokkietoekennings. Die Tralie-hokkiespelers het die geleentheid gehad om interne hokkietoekennings toe te ken aan wie hulle dink die beste spelers, in 2024 in ‘n spesifieke speelposisie was: Die afrigters het…

Nadine du Toit – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe bemarker

Nadine du Toit. Hoërskool Ermelo is opgewonde om me Nadine du Toit as die nuwe bemarker te verwelkom. EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag…

Skolekrieket – Primêre Skool Universitas

Skolekrieket. Primêre Skool Universitas se eerste krieketspan het die afgelope week krieket-koning gekraai by Primêre Skool Willem Postma se skolekrieket aandliga. Tjokkies speel eerste die aand teen Grey Kollege Primêr…

Motocross – Primêre Skool Naudeville

Motocross. Giana Blignaut, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, het 25 Oktober aan die Mega Madalas Off Road Enduro Race in Clarens deelgeneem.  Giana het uitstekend presteer en ontvang…

Snapspel 2024 Finaal – Hoërskool Vryburg

Snapspel 2024 Finaal. Hoërskool Vryburg spog met ses graad 11-leerders wat deel was van Snapspel 2024 finaal. Snapspel is ‘n entrepreneuriese speletjie wat hierdie jaar deur 69 skole gespeel is.…

Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie – Hoërskool Trio

Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Anika Lötter, Hoërskool Trio leerder, het ‘n uitnodiging ontvang na die Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Sy het erkenning ontvang vir haar eerste plek by Dogters O/15…

Vrystaat Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Skole Atletiek. Judy Watson, leerder van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die Vrystaat Skole Atletiek seremonie haar toekenning vir die 1ste plek in o.17 Diskus (dogters) ontvang. Sy het vroeër…

Graad 12 Toppresteerders – Hoërskool Goudveld

Graad 12 Topprestasies. Tydens die Goudveld-Hoërskool Prysuitdeling 2024 is die Graad 12 Toppresteerders beloon. Shalea Pretorius: Hanco de Beer: Dawie Botes: Annche Zwarts: Chanel Steyn: Lara Badenhorst: Willem Odendaal: Hendro…

VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché

VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Kommando Jeugleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville

Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…

Noord-Kaap Skaak – Hoërskool De Aar

Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…

Eden Sports Awards – Hoërskool Outeniqua

Eden Sports Awards. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer…

HSDA Krieket – Hoërskool De Aar

HSDA Krieket. Twee krieketspelers van Hoërskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen Hoërskool…

Noord-Kaap o.16 krieketspan – Hoërskool De Aar

Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van Hoërskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…

Nasionale Radikale Redenaars – Hoërskool Ooskus Gimnasium

Nasionale Radikale Redenaars. Anche Grobbelaar en Leon Müller, leerders van Hoërskool Ooskus Gimnasium in Oos Londen, het op Saterdag, 19 Oktober, aan die Nasionale Radikale Redenaars in Gauteng deelgeneem. Anche…

Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché

Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Leiers 2025 – Welkom Gimnasium

Leiers 2025. Welkom Gimnasium het hul Leiers 2025 aangekondig: Hoofleiers, Onderhoofleiers en Matriekraad 2025. “A leader is one who knows the way, goes the way and shows the way.” -John…

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het…

WOW Spelfees – Laerskool Truida Kestell

WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae – Hoërskool Ermelo

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het. Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober…

Boland Elite Rugbygroep – Hoërskool Swartland

Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van Hoërskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…

Lejweleputswa Tennisspan – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Tennisspan. Primêre Skool Naudeville het drie leerders, Mar-Lèzé van der Merwe, Johandré du Plessis en Aneri Hoogendyk, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Tennisspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…

Teksmark 2024 – Hoërskool Randburg

Teksmark 2024. Teksmark is ‘n KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg, ATKV en die Vrystaat Kunstefees. Die doel van die projek, Teksmark 2024, is om nuwe Suid-Afrikaanse…

Sagtebal skoleliga – Hoërskool Oos-Moot skitter

Sagtebal skoleliga. Hoërskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geëindig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…

Bemarkingskomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Bemarkingskomitee 2025. BVHS het die leerders se name bekend gemaak wat gekies is om 2025 op die Bemarkingskomitee te dien. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://Voortrekker.co.za Foto verskaf

Matriekraad 2025 – Hoërskool Vryburg

Matriekraad 2025. Hoërskool Vryburg het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak tydens die Prysuitdeling seremonie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net/ Foto verskaf

Hoofleiers en Onderhoofleiers – Hoërskool Goudveld

Hoofleiers en Onderhoofleiers. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – Hoërskool Goudveld

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. Hoërskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…

SAARA NW Luggeweer – Hoërskool Wesvalia

SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle…

Graad 12 Meriete-toekennings – Hoërskool Kemptonpark

Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. Hoërskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…

Skolekrieket – Hoërskool Witteberg teen Sentraal

Skolekrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te…

Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje

Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…

Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen JF

Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…

Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Upington

Prysuitdeling 2024. Met die Prysuitdeling 2024 van Hoërskool Upington het die volgende leerder trofeë ontvang: Seunshokkie Bekerwenners Skiet Bekerwenners Skaakbeker wenner Netbal Tennis Dogtershokkie Spesiale Toekennings: Perdry Krieket Swem Drama…

Meisies-krieket – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium

Meisies-krieket. Hoërskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…