)

Rising Star Tennis 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Rising Star Tennis 2024. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem.

Die volgende dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou:

  • Mandie Claassens
  • Lika Claassens
  • Genevieve Goodchild
  • Engela Loock

Die uitslae behaal:

  • Oranje wen Winston Park met 3 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Kanyamazane met 3 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Courtria met 3 punte teenoor 0.
  • Oranje dring deur na die finaal toe en speel uit vir posisie 1 en 2 teen HTC Gunners.
  • Oranje wen met 3 punte teenoor 0.

Oranje wen die toernooi en is drie jaar in ‘n ry die SA Skole Tenniskampioene. Hulle wen ook al vir vier jaar die trofee vir beste tennisspan in Suid-Afrika!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal