)
Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025 – Primêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025. Primêre Meisieskool Oranje se A-span het ‘n 1ste plek behaal in die Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025. Skitterende prestasies behaal deur die A-span-lede Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Rising Star Tennis 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Rising Star Tennis 2024. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem.…

Vrystaatnetbal – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaatnetbal. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is vir Vrystaatnetbal o.12 gekies. Hierdie span gaan aan die All Ages Toernooi deelneem in Boksburg vanaf 16 tot19 Junie. Hierdie…