Vrystaatnetbal. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is vir Vrystaatnetbal o.12 gekies. Hierdie span gaan aan die All Ages Toernooi deelneem in Boksburg vanaf 16 tot19 Junie. Hierdie dogters het baie goed gespeel en OMS wens hulle alle sterkte toe tydens hierdie toernooi.
- Engela Loock
- Kaylin Seekoei
- Luvé Miles
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








