
Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025. Primêre Meisieskool Oranje se A-span het ‘n 1ste plek behaal in die Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025.
Skitterende prestasies behaal deur die A-span-lede
- Genevieve Goodchild
- Lily Schutte
- Engela Loock
- Emma Spamer
- Mia Gericke
- Grace Dippenaar
- Lisa Vivier


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor