Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Anika Lötter, Hoërskool Trio leerder, het ‘n uitnodiging ontvang na die Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Sy het erkenning ontvang vir haar eerste plek by Dogters O/15 Paalspring op die Suid-Afrikaanse Atletiek byeenkoms.
Die funksie is aangebied deur die Vrystaatse Skole Atletiek Assosiasie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








