Vrystaat Skole Atletiek. Judy Watson, leerder van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die Vrystaat Skole Atletiek seremonie haar toekenning vir die 1ste plek in o.17 Diskus (dogters) ontvang. Sy het vroeër vanjaar goud ontvang by die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekbyeenkoms.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









