Eden Sports Awards. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer was, het Marco Erasmus, Ellie Meyer en Marilie Duvenhage met trofeë weggestap.
- Junior sportman van die jaar 2024 – 𝗠𝗮𝗿𝗰𝗼 𝗘𝗿𝗮𝘀𝗺𝘂𝘀
- Skool sportman van die jaar 2024 – 𝗘𝗹𝗹𝗶𝗲 𝗠𝗲𝘆𝗲𝗿
- Junior sportvrou van die jaar 2024 – 𝗠𝗮𝗿𝗶𝗹𝗶𝗲 𝗗𝘂𝘃𝗲𝗻𝗮𝗴𝗲

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








