)
Saray-Joy Moses van Laerskool Outeniqua

Tydens die Leierskapskamp wat die prefekte van Laerskool Outeniqua, George, by De Hoek gehad het, het Saray-Joy Moses haar “modderbad” terdeë geniet.

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r.  Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor:  Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…

Logos, Robertson, is proud of their Gr 1’s

Logos is proud to produce their Gr 1’s of 2018 who will matriculate in 2029.

Hoërskool Upington se Missio Dei na Lambertsbaai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Vanaf 8 tot 21 Desember 2017 het ‘n groepie Uppies, bestaande uit Personeel, oud-Uppies en Uppie- leerders, deel gevorm van die Missio Dei Stranddiensgroep. Die…

Uppies vs CVH 30-01-2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] 30 Januarie 2018 Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 30 Januarie, teen Hoërskool Carlton van Heerden te staan gekom op Uppies se velde. Uppies…

Beste seuns-atlete by Laerskool Mooirivier

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items.

Laerskool Mooirivier se top akademiese presteerders

Die volgende drie Tokkies was volgens hulle promosiepunte die beste akademiese presteerders in 2017.

Laerskool Mooirivier se beste dogter-atlete

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die dogters die beste presteerders in verskeie items.

Hoërskool Ermelo hou Akademiese Lourierfunksie

Op Maandagaand 29 Januarie 2018, het EHS hulle jaarlike Akademiese Lourierfunksie gehou, gebasseer op die einde van verlede jaar se prestasies. Die leerders is beloon vir onder andere besondere akademiese…

DF Malan Tennis

Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…

Hoërskool Langenhoven op Wes-Kaap Onderwysdepartement se top 10

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dasse is baie bevoorreg dat daar sewe matriekleerders van 2017, 9 plekke op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys behaal. Lize-Mari Marais is eerste in…

Die Hans Moore Musiekskool-leerders presteer!

Die Hans Moore Musiekskool se leerders o.l.v dr. Marita Badenhorst het oudergewoonte puik presteer

Glenwood High School collect water for Cape Town

Help Glenwood High School in Durban to collect water to help Cape Town.  Drop off sealed bottles

Mooirivier – Beste Baanatlete

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport het Elrie Koornhof (1500m Stap) en Toks Becker (150m) die

Nelspruit Hoërskool se tennisspelers haal Mpumalanga-span

Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Hoërskool Nelspruit,  wat die naweek aan die

Grade 8 Camp

The Grade 8’s of Grenville High School in Rustenburg attended the grade 8 camp at Sediba Kwele.  The

Grenville participated in Eco Schools Project

Grenville High School in Rustenburg participated in the Eco Schools Project.  The photo shows our

Errie-tennisspeler presteer in Mpumalanga tennis-proewe

Vanaf Vrydag 26 Januarie tot Sondag 27 Januarie 2017 het Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoërskool

Agri-Benodigdhede ondersteun Hoërskool Ermelo

Die Erries se harte is vol dankbaarheid oor die splinternuwe Case-trekker wat Agri-Benodigdhede aan

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms!

Op Donderdag 25 Januarie 2017 het al die Erries die atletiekseisoen met groot geesdrif begin.  Die

DASSIES ONTMOET BOER ADRIAAN

Die nuwe graad 8-leerders ontmoet boer Adriaan van Boer soek ‘n vrou. Adriaan is ‘n oud-leerder van Hoërskool Langenhoven wat in 2008 matrikuleer het. Op die foto verskyn van die…

NUWE DASSIES WORD VERWELKOM

Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang. Die graad 8’s het die jaar afgeskop met ‘n opwindende week wat verskillende …

Hoërskool Langenhoven in Riversdal presteer in karate

Anré Farre, Trinity Griffiths, Nadia de Bruin en Rosa van Zyl is Dassies wat nie sommer sonder handskoene aangedurf moet word nie. Anré, Trinity en Nadia het almal hulle Wes-Kaap…

Hoërskool Lanhenhoven verwelkom nuwe onderwysers

Twee nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven aangesluit. Hulle is van links, me. Malandi Oosthuizen (graad 8 en 9 Wiskunde) en me. Renette Symington (graad 8 en 9 Huistaal).…

Groot eer vir Dasse se Lize-Mari Marais

Lize-Mari Marais, topmatriekleerder van Hoërskool Langenhoven in 2017, het die skool se naam hoog gehou deur op die hoogste gebied, puik te presteer! Lize-Mari behaal ‘n gemiddelde prestasie van 95.3%,…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL DANKBAAR VIR BORG

Hoërskool Langenhoven bedank graag vir Riversdal Toyota vir hul jarelange betrokkenheid by die skool, asook hulle ruim borgskap elke jaar. Sonder borge sal skole nie kan voortbestaan nie. Op die…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL SE TOPPRESTEERDERS IN 2017

Op die foto verskyn die toppresteerders van die Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Desember-eksamen. Van links: Sunica Tesner; graad 8 (90.8%), Nadia Enslin; graad 9 (95.8%),…

Arend Afslaantoernooi, 27 Januarie 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne…

Krieket: Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15

Uppies se O/15 krieketseisoen het Dinsdag, 23 Januarie, afgeslaan. Die 0/15 krieketspan het teen Hoërskool Kenhardt gaan speel in Kenhardt. Ten spyte van die baie warm son, kon Uppies se…

Uppie Ruiter kry Span vir Ruiterkuns

Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling…

Sterre by Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se huissport

Die vier atlete van Laerskool Mooirivier het die kollig gesteel met hulle skitterende vertonings tydens die huissport.

Beste Veldatlete by Huissport

Tydens die Laerskool Mooirivier se huissport het Jamore Olivier (gewigstoot) en Ruben Dreyer (hoogspring)  trofeë

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se hoofleiers, 1ste kwartaal

Die volgende gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier is aangewys as die hoofleiers vir die eerste kwartaal. 

Hoërskool Nelspruit se atlete skitter op tuis-atletiekbyeenkoms

Hoërskool Nelspruit het Saterdag die jaarlikse MPU Copiers Tuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Bykans

Hoërskool Hans Moore, Benoni, skitter met hengel

Die Moories het deelgeneem aan die heel eerste Hoërskool Hengel Liga. Drie spanne het eerste,

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, promote Junior Water Polo

Over the last 2 and a half years Paul Roos Gymansium has developed and introduced various water polo

Hoërskool Nelspruit se debatspan praat hul pad oop

So ‘n bek moet jêm kry, Op Vrydag 26 Januarie 2018, het agt debatspanne van Hoërskool Nelspruit  kragte gemeet teen die

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Krieketuitslae:  o19A T20 teen Strand  Strand 50/10

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch – atletiek

Breyton Poole (photo on top) went on to clear 1.97m at Stellenberg High athletics meeting on Saturday

Hoërskool Punt in Mosselbaai: Skaak

Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon.…

Johanné en Anouska van Hoërskool Langenhoven in Riversdal kán skiet

Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer. Beide het in die vroue…

Ligbron in Ermelo se atlete vaar goed tydens eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie en HTS Middelburg se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, op HTS

Lions Support Glenwood Boys

Vanessa Wilesmith, the President of the Lions Club Durban South, handed over stationary for 10

Midweek Fixtures

For the Midweek Fixtures for Glenwood High School in Durban for 31 January 2018, please click on the

WATER POLO: Glenwood’s 1st Team vs Westville 26-01-2018

The first team of Glenwood High School, suffered a disappointing defeat to Westville on Friday evening.

Twins at Glenwood High School

Glenwood High School in Durban show their twins.  On the photo on top:

Cara Nel awarded Mathematics Certificate

Congratulations to Cara Nel, a grade 12 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who was

Ligbron Akademie vereer hul Top 10 Akademiese Presteerders 2017

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs aangewys.  Hierdie

Hoërskool Robertson leerders by Internasionale Tweekamp-byeenkoms

Baie geluk aan Juan Drotschie (A-Span), Jacobus Uys (A-Span) en Bianca Sussmann ( A-Span) en Maya