)
Hoofdogters Protea Seremonie – HoĆ«rskool Waterkloof

Hoofdogters Protea Seremonie. Die HoĆ«rskool Waterkloof hoofdogters van 2023 het ‘n tradisie, waar al die oud-hoofdogters aan die nuutverkose hoofdogters proteas oorhandig, teruggebring. Hierdie jaar is die tradisie volgehou en…

Level 2+ CGA gala – HoĆ«rskool Randburg

Level 2+ CGA gala. Sewe swemmers van HoĆ«rskool Randburg het 5 en 6 Oktober by Wahoo Aquatic Center aan die Level 2+ CGA gala deelgeneem. Uitslae behaal: Thomas Pretorius O.15…

Academic Merit Awards – Saint Andrew’s School

Academic Merit Awards. Saint Andrew’s School, Bloemfontein, awarded Academic Merit Awards to the Grade 9 academic achievers at the annual Speech Day. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sasb.co.za/ Photo supplied

Oppie Tong Af Nasionaal – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…

Kay Motsepe Cup – Meridian Northern Academy

Kay Motsepe Cup. Following the recent win ofĀ Meridian Nothern AcademyĀ as the top soccer school in South Africa, Curro CEO Cobus Loubser has described the school’s achievement as one of ā€˜theĀ greatestĀ feats…

VRL 2025 – HoĆ«rskool Bothaville

VRL 2025 – HoĆ«rskool Bothaville het hul VRL vir 2025 aangekondig. Hierdie jong leiers is verteenwoordigers van die skool en dien as ondersteuning tot die skool se leerlingraad. Dogters vir…

AVS Vrystaat Somerfees – HoĆ«rskool Fichardtpark

AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek. š—žš—æš—¶š—²š—øš—²š˜ O.19 š—¦š—»š—²š—¹š—Æš—®š—¹ (š—™š—®š˜€š˜ š—™š—¶š˜ƒš—²) O.17 š—›š—¼š—øš—øš—¶š—² š——š—¼š—“š˜š—²š—æš˜€ (š—Ŗš—¼š—²š—ŗš—®) O.šŸ­šŸ³ š—„š˜‚š—“š—Æš˜† šŸ³ā€™š˜€ O.šŸ­šŸ² š—›š—¼š—øš—øš—¶š—² š——š—¼š—“š˜š—²š—æš˜€…

Debating Honours – St Andrew’s College

Debating Honours. Citation for Alexander Hutton. Alex Hutton from St Andrew’s College, Grahamstown, has been an energetic and dedicated member of the Debating Society since Grade 8. He showcased his…

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – HoĆ«rskool Linden

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…

Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School

Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School, Bethlehem super karate Truidjies took part in the Free State Champs. Die volgende uitslae is behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/home Foto’s…

VRL- en Rustieraadinhuldiging – HoĆ«rskool Rustenburg

VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Rusties het behoorlik geskitter tydens ons VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Top-8-graadleiers vir graad 9, 10 en 11 is met groot opgewondenheid aangekondig. Hierdie groep leerders is…

Stellenbosch Woordfees – HoĆ«rskool Die Wilgers

Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met HendrĆ© Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…

Allegretto Nasionale Eisteddfod – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom

Allegretto Nasionale Eisteddfod. HoĆ«r Volkskool Potchefstroom het die voorreg gehad om verlede week ā€˜n gedeelte van die Nasionale Allegretto Eisteddfod aan te bied en het uitstekende individuele en gesamentlike prestasies…

Head Prefects 2025 – St John’s DSG

Head Prefects 2025. St John’s DSG, Pietermaritzburg, proudly anoounced their Head Prefects 2025. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stjohnsdsg.com/

Graanveld Cricket Tournament – Truida Kestell Primary School

Graanveld Cricket Tournament. Truida Kestell U.13 cricket team participated at the Graanveld Cricket Tournament this past weekend. The school is very proud of the boys, ending 3rd at the tournament.…

Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s…

Pat Uys Tennis Festival – Eunice High School

Pat Uys Tennis Festival. The annual Pat Uys Tennis Festival drew to a close. The eight teams played excellent tennis over the three days and formed wonderful friendships. Congratulations to…

Kloppers Tennis Tournament – Truida Kestell Primary

Kloppers Tennis Tournament. Photo: FouchĆ© Vermeulen and Müller Bosch FouchĆØ Vermeulen and Müller Bosch from Truida Kestell Primary School, Bethlehem participated at the Kloppers Tennis Teams tournament. It took place…

Hoofleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Willem Postma

Hoofleiers 2025. PrimĆŖre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. “Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges…

Moolmanshoek perde uithourit – Laerskool Truida Kestell

Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem. Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel…

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. RumĆ© Burger, graad 10 leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms…

Curro AquaElite Gala 2024 – Grey Kollege

Curro AquaElite Gala 2024. Grey Kollege se swemspan het as algehele seunswenners van die Curro AquaElite Gala in Hillcrest (KZN) weggestap. Die Grey-swemmers het verlede jaar (2023) in die derde…

Diamantveld Kriekettoernooi – HoĆ«r Landbouskool Oakdale

Diamantveld Kriekettoernooi. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem. Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College Vrydag…

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van HoĆ«rskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan diĆ© atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…

Ocean Racing World Champions – Camps Bay High School

Ocean Racing World Champions. Brother-Sister Duo from Camps Bay High School Crowned Ocean Racing World Champions! Holly and Ryley Smith, residents from Hout Bay and both students at Camps Bay…

Hoofleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Naudeville

Hoofleiers 2025. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het hul Hoofleiers vir 2025 aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Skole Tennis – HoĆ«r Jongenskool Paarl

Skole Tennis. HoĆ«r Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi.…

Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal

Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen HoĆ«rskool Sentraal van Bloemfontein. Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies Kolwers: Boulers: HoĆ«rskool Sentraal: behaal 96 vir…

Grey/OMS Athletics Meet – Eunice High School

Grey/OMS Athletics Meet. Nine athletes from Eunice High School competed at the annual Grey/OMS athletics meet. Eunice won three silver medals and one bronze. Congratulations to the following athletes: Isobel…

Driekuns vir Con Spirito – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak. DiĆ© OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van…

Oppie Tong Af Redenenaars – HoĆ«rskool Nelspruit

Oppie Tong Af redenenaars. HoĆ«rskool Nelspruit se redenaars het weer uitgeblink by Oppie Tong Af redenaars deur weereens die eerste plek te behaal. NHS se redenaars het die afgelope drie…

50-Beurt Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark

50-Beurt Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…

Prefect Induction Ceremony – Kingswood College

Prefect Induction Ceremony. Kingswood College, Grahamstown, held the Prefect Induction Ceremony for the 2025 Prefects. The college thank the outgoing prefects who have been exemplary leaders this year and a…

SA 20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA 20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…

Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024

Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…

Western Province U19 Rugby – St Charles College

Western Province U19 Rugby. St Charles College is incredibly proud to share that Daniel Mason, their First XV Captain in 2023 and a recent SCC Matriculant. Daniel made his Western…

Krieketstryd van die Suide – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF

Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…

Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Fichardpark

Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel…

SASRA o.17 Nasionale Sewes – Grey Kollege

SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig. Die…

Matriekafskeid – HoĆ«rskool Bastion

Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van HoĆ«rskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee…

SA Skole MTB finale – Grey Kollege

SA Skole MTB finale. Na afloop van die SA skole MTB finale wat in Brits aangebied was, is Grey Kollege trots op hul fietsryers se prestasie. Hierdie wedren lok al…

Vrystaat Kieket – HoĆ«rskool Sasolburg

Vrystaat Kieket. Krieketnuus van HoĆ«rskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus:…

TBM Dogters Krieketliga – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

TBM Dogters Krieketliga. Die TBM Dogters Krieketliga het op ‘n hoĆ« noot afgeskop. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het die veld betree teen HoĆ«rskool Ladybrand se 2de span. Witteberg het…

Vrystaat Sportsterre Banket – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan…

Dancer of the Year – Laerskool Rooihuiskraal

Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, DajunĆØ Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer…

SACOPA Team SA 2025 – Leeuwenhof Akademie

SACOPA Team SA 2025. Twee leerders van Leeuwenhof Akademie, Germiston, Leila en LumĆ© het spog-prestasies behaal tydens die SACOPA. Albei is ook gekies vir Team SA 2025. Leila: LumĆ©: Meer…

Chu Jin Internationals – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Chu Jin Internationals. Ignus Ferreira, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het ‘n brons medalje verwerf vir Kata senior seuns asook ‘n goue medalje vir Kumite senior seuns by…

Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, AJ Theron, het die Suid-Vrystaat se A-span by die Bloemfontein Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe verteenwoordig. Die kampioenskappe het Saterdag, 28 September plaasgevind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…

Mental Math World Cup – Crawford International Sandton

Mental Math World Cup. Crawford International Grade 8 student, Moath Hakami, showed superior Mathematical at the Skills South Africa in the Mental Math World Cup 2024. Moath placed third in…

Beeld-skryfkompetisie – HoĆ«rskool Ermelo

Beeld-skryfkompetisie. Verskeie EHS-leerders het besonder goed presteer tydens 2024 se Beeld-skryfkompetisie. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf