Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Framesby
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Framesby se matrieks het hulle Matriekafskeid 2024 tydens ‘n spoggeleentheid gevier. Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor en venue getuig van HoĆ«rskool Framesby se…
SA Skole Interprovinsiale Fietsry – Laerskool Truida Kestell
SA Skole Interprovinsiale Fietsry. Tien leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, gaan provinsiaal deelneem by die SA Skole Interprovinsiale Fietsry finaal te Harrismith vanaf 18 tot 20 Oktober. Individuele fietsryers…
Vrystaat o.13 Krieket – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat o.13 Krieket. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Awert Viljoen en Emma Smit, is gekies vir die Vrystaat o.13 krieket seuns- en dogters krieketspanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Talent Africa Nationals Competition – Sasolburg High School
Talent Africa Nationals Competition. Three learners from Sasolburg High School achieved excellent achievements at the Talent Africa Nationals Competition during the September holidays. Wian Fourie: SunĆ© du Rand: Bernadine van…
SA Nasionale Judo Ranglys – HoĆ«rskool Framesby
SA Nasionale Judo Ranglys. Ben Bekker, leerder van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha in die Oos-Kaap, het aan die SA Nasionale Judo Ranglys kompetisie deelgeneem. Ben het uitstekend presteer deur ‘n goue…
Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Ermelo
Interskole Redenaarsliga. Op Saterdag, 21 September, het drie Erries makroskole die stryd aangesĆŖ in die landswye finaal van die Interskole Redenaarsliga Redenaarskompetisie. Carel Hancke (graad 9) het aan die voorbereide…
SACOPA – Eunice High School learner excels
SACOPA. Eunice High School Grade 9 learner, Vivienne van der Schyff, participated in the drama category of the South African Championships of Performing Arts (SACOPA) and won 10 medals! Vivienne…
SA Gym Games – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Gym Games. Klarise Ribeiro van HoĆ«rskool Fichardtpark het die Vrystaat tydens die SA Gym Games verteenwoordig. Klarise het aan die Dubbel-mini trampoline, vlak 9 afdeling deelgeneem en eindig algeheel…
Matrikulant van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark
Matrikulant van die jaar. Twee matrikulante van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Carla Marais en Ethan Burger is deel van die top 14 finaliste van die Matrikulant van die jaar, 2024.…
SA’s Top Soccer School – Meridian Northern Academy
SA’s Top Soccer School. Meridian Northern Academy, based in Polokwane, was crowned the top soccer school in South Africa this past weekend. Northern Academyās Under-19 Boys team won the Kay…
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskuts het aan die SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe deelgeneem. Die Wesvalia Boogskietspan is aangewys as die algehele wenners in die skole-afdeling! Tydens…
International Sudoku Day – Stulting Primary School
International Sudoku Day. The Grade 3 learners of Stulting Primary School, jumped into the excitement of International Sudoku Day. They started with a smaller 4×4 grid, moving to a 6×6…
Spraak en Drama – HoĆ«rskool Linden leerders presteer
Spraak en Drama. Ses van HoĆ«rskool Linden se leerders het die Trinity College London se Spraak en Drama eksamens geslaag. Hierdie is ān internasionale eksamen wat toewyding, kreatiwiteit en talent…
Spring Youth Extravaganza – Eunice High School
Spring Youth Extravaganza. Eunice High School Grade 11 learner, Marica le Roux competed in Show Jumping in the Rotoflo Spring Youth Extravaganza. It took place from 21-24 September at the…
SANESA Nationals – PrimĆŖre Skool Naudeville
SANESA Nationals. PrimĆŖre Skool Naudeville se ruiters het gedurende die vakansie vanaf 24 tot 28 September, aan die SANESA Nationals deelgeneem by Kyalami Equestrian Park. Hierdie ruiters het baie goed…
Mpumalanga Golf Team Captain – Ermelo High School
Mpumalanga Golf Team Captain. EHS proudly celebrates Bea Breedt, a key member of the Mpumalanga Golf Team. Bea secured the B-Section title at the SA Womenās Inter-Provincial Tournament. Serving as…
Fast 5 Netbal – HoĆ«rskool Ermelo by SA’s
Fast 5 Netbal Nasionaal. HoĆ«rskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem. Die uitslae getuig van goeie kompetisie en…
Matric Farewell – St Andrews School
Matric Farewell – St Andrews School, Bloemfontein celebrated their matric farewell. They enjoyed an unforgettable evening. Enjoy the beautiful photos. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sasb.co.za/ Photos supplied
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal – HoĆ«rskool Parel Vallei
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal. ān Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy simbiotiese tieners en tjokkers wat met hul passie die…
National Surfing Title – Camps Bay High School
National Surfing Title. Camps Bay High School’s Grade 8 student, Ben Esterhuyse, has once again proven his dominance in South African junior surfing. Ben also secured the U14 Boys Champion…
Cycle Lab Schools Series – Curro Serengeti
Cycle Lab Schools Series. In a thrilling display of resilience and determination, Bella Grobler, a talented young cyclist from Curro Serengeti, showcased her incredible skills at the Cycle Lab Schools…
Sport en Kultuur prysuitdeling – Laerskool Stulting
Sport en Kultuur prysuitdeling. Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse Sport en Kultuur prysuitdeling 2024 aangebied. Die volgende leerders se prestasies is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf
Fourth Art Mural – Crawford International Pretoria College
Fourth Art Mural. Crawford International Pretoria College is proud to unveil its fourth monumental art mural in a decade. Each mural has marked a significant chapter in the schoolās artistic…
Gauteng Dance team – Marais Viljoen High School
Gauteng Dance team. Mikela Lioundris, Learner from Marais Viljoen High School in Alberton, went through two qualifying rounds to qualify for the Gauteng dance team between April and May placing…
SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – HoĆ«rskool Goudveld
SAJWV Nasionale Junior Sportskiet. Wijan Oberholzer, leerder van HoĆ«rskool Goudveld, het op 27 en 28 September deelgeneem aan die SAJWV Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe 2024. Wijan het die volgende prestasies…
Eskom Expo for Young Scientists – Vryburg High School
Eskom Expo for Young Scientists. Eskom Expo for Young Scientists is an exposition, or science fair, where students undoubtedly have an opportunity to show others their projects about their own…
WRO SA Kampioenskappe – Laerskool Stulting
WRO SA Kampioenskappe. Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs ‘n span gestuur na die WRO Suid-Afrikaanse Kampioenskappe (World Robotics Olympiad) in Johannesburg. Hierdie span het uitstekend gevaar vir hul eerste keer!Ā Ā Die…
Symphonia Nasionale Skole Orkesfees – Eunice High School
Symphonia Nasionale Skole Orkesfees. Die Eunice High School en Grey Kollege Marimba bands (Elementrix, Performance en Knights bands) toer in die Tuinroete en het deelgeneem aan die 2024 Symphonia Nasionale…
SA Nasionale Skole skiet – HoĆ«rskool Kalahari
SA Nasionale Skole skiet. HoĆ«rskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem.…
International Arts and Talent – HoĆ«rskool Strand
International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van HoĆ«rskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend…
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder Cara Hoffman, het op 20 en 21 September deelgeneem aan die WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Cara het utstekend presteer en het twee goue- en…
St Anne’s/Hilton Tennis tournament – St Mary’s DSG Kloof
St Anne’s/Hilton Tennis tournament. On Friday 20 September, St Mary’s DSG Kloof High School tennis team, accompanied by Coach Judy Ambrose, drove to St Anne’s to play in the St…
Nederlandse Hokkietoer – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Nederlandse Toer. Ses van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.16 hokkiemeisies, Martsó, Janice, LianĆ©, Musa en Mia onderneem tans ‘n Nederlandse hokkietoer na Amsterdam. Hul program bestaan uit afrigting en dan…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…
Freestyle and Greco wrestling – Dundee High School
Freestyle and Greco wrestling. JC Botha, learner of Dundee High School obtained 2 Gold medals in boys u/20 (80 -92kg division) Freestyle and Greco wrestling at the 2024 SAWF Youth…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/
SA Mathematics Team Competition – HoĆ«rskool Goudveld
SA Mathematics Team Competition. Janro Malan, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem het aan die SA Mathematics Team Competition (SAMTC). Janro was deel van die Vrystaat provinsiale span.…
WOW Spelfees – HoĆ«rskool Trio
WOW Spelfees. Michelle Fourie, leerder van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het ‘n algehele 1ste plek by die WOW Spelfees behaal in Afrikaans Huistaal Graad 8. Nog twee leerders van Trio,…
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Matriekafskeid 2024. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Matriekafskeid 2024 Vrydagaand, 27 September gevier. Hierdie hoogtepunt van hul skoolloopbaan sal hierdie jong mense altyd bybly. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van HoĆ«r Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/…
Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap – HTS Drostdy
Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem…
Seiljagvaarder Tharina Viljoen – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Seiljagvaarder Tharina Viljoen. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se seiljagvaarder, Tharina Viljoen, wil die wĆŖreld uit haar pienk boot verken. Tharina Viljoen, graad 11 leerder is gān bangbroek as dit by die…
Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Fichardtpark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Tyd Krieket – HoĆ«rskool Framesby
Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Volkskool Heidelberg
Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
SASN Fast 5 Kampioenskap – HoĆ«rskool Wilgerivier
SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg. Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. The U17 Sevens National Tournament 2024 takes place at Bethlehem Voortrekker High School. The captains (photo above from left): William Beukes (Namibia), Tjeripo Karuhumba (Namibia), Tiaan…
Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi – HoĆ«rskool Witteberg
Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi…


























































