)
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg

SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…

Michaelmas Cricket Week – Paul Roos Gymnasium

Michaelmas Cricket Week. The Paul Roos Gymnasium 19A cricket team attended the 64th Michaelmas Cricket Week in Pietermaritzburg. Day 1: Day 2: Day 3: Day 4: More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/…

SA-skole Gholftoernooi – Hoërskool Menlopark

SA-skole Gholftoernooi. Heino Oellerman, leerder van Hoërskool Menlopark het waarlik sy merk gemaak tydens die SA-skole Gholftoernooi. Heino is gekies vir die SA-skolespan en het sommer sy puik spel by…

SITA challenge in Gqeberha – Bredasdorp High School

SITA challenge in Gqeberha. The robotic team of Bredasdorp High School is currently participating in the SITA challenge in Gqeberha (Port Elizabeth). They are presenting their project, the Freedon Flight…

Colts Somerset West Cricket – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Colts Somerset West Cricket. Bernard Saaiman, Gary Simons and Grove Du Preez all got 3 wickets vs DF Malan High School. Well done to the Colts on an outstanding performance…

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Wesvalia

Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal: Graad 12: Graad 11: Graad 8 Span: Vierde plek Graad…

Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College Primêr

Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi. Grey College Primêr se o.13B krieketspan het teen die die hele Vrystaat se A-spanne gespeel tydens die Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville: Die spanne…

Free State Sport Awards – Eunice High School

Free State Sport Awards. Eunice High School U15 learner, Mika-Leigh Strydom, won the prestigious “Newcomer of the Year” award at the Free State Sport Awards. This award was mostly based…

Punt Krieketfees – Hoërskool Jim Fouché

Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken Hoërskool Jim Fouché se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees. Hoogtepunte: JF se…

SAMF Maths Olympiad – Pietermaritzburg Girls’ High School

SAMF Maths Olympiad. Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 10 learner, Iysti Sewram, excelled in the SAMF Maths Olympiad, qualifying for the prestigious Teams Competition – a feat achieved by only…

Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege

Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer. Grey se atlete eindig 8ste en bring…

Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché

Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…

Skole Krieket – Grey Kollege

Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span…

U14 Cricket – Pretoria Boys High School

U14 Cricket. The U14 cricket boys of Pretoria Boys High School had an incredible time at the Charl van Rooyen U14 Festival producing an excellent set of results! Day 1:…

Western Mounted Games – Hoërskool Ermelo

Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van Hoërskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf

Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon – Hoërskool Garsfontein

Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, Hoërskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sêrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om…

Matric Farewell 2024 – De Villiers Graaff High School

Matric Farewell 2024. De Villiers Graaff High School Matric Farewell 2024 was Pure Gold. The matrics celebrated an unforgettable Matric Farewell with a stunning 24K theme, and wow, what a…

Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging – Hoërskool Die Wilgers

Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het wééreens skoonskip by dié prysuitdeling…

Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe. Die proewe vind plaas op 23 en…

Matrieksfskeid 2024 – Hoërskool Ermelo

Matrieksfskeid 2024. Op Donderdagaand, 19 September, het EHS se graad 11’s, graad 11-ouers en onderwysers ‘n spoggeleentheid gereël vir die matrieks van 2024. Hierdie funksie met ’n “twist” is aangebied…

Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl

Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl het hulle matriekafskeid gehou. Hulle het ‘n heerlike aand van samesyn en kuier geniet. So het die einde van ‘n twaalf jaar lange skoolloopbaan tot…

Cheerleaders Nasionale kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus dié…

Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje

Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje het hul matriekafskeid gehou op 19 September. Dit was ‘n aand om nooit te vergeet nie. So sluit hulle dan hul skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt…

SA Schools’ XCO Championships – Paul Roos Gimnasium

SA Schools’ XCO Championships. Paul Roos Gymnasium’s cyclists participated at the SA Schools’ XCO Championships finals at Wagpos High School in Brits. Results: Youth 16: Youth 15: Junior men 17:…

Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg

Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…

Cape Town Premier Hockey – Hoërskool Stellenbosch

Cape Town Premier Hockey. Vyf van Hoërskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar…

Goue Leeus IPT spanne – Hoërskool Linden

Goue Leeus IPT spanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Linden is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit. Jandré Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) verwerf hierdeur hul…

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Oos-Moot

Matriekafskeid 2024. Oosies hou matriekafskeid en daarmee groet hulle ‘n 12-jaar skoolloopbaan. Geniet die video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oos-moot.co.za/ Video verskaf

Matric Dance 2024 – Eunice High School

Matric Dance 2024. Eunice High School Matric Dance 2024, a night under the stars, was celebrated last night. Enjoy the video. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za Video supplied

Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege

Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by…

Matric Dance 2024 – Rhenish Girls’ High School

Matric Dance 2024. The Grade 12s of Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, looked stunning as they made their way down the red carpet to attend their Matric Dance. Here are…

Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark

Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reën. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te…

Skolekrieket – Hoërskool Jim Fouché teen Curro Mosselbaai

Skolekrieket. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het in ‘n skolekrieket wedstryd afgereken met Curro Mosselbaai. Daarmee wen JF hul eerste toerwedstryd met 7 paaltjies. JF se beste boulers…

Head Girls 2025 – St Mary’s DSG Kloof

Head Girls 2025. St Mary’s DSG, Kloof is very excited to announce their four Head Girls for 2025. The flowers were handed to the girls by our outgoing Head Girls,…

Matric Dance 2024 – Edgemead High School

Matric Dance 2024. The Edgemead High School’s Matric Class of 2024 stunned at their matric dance on Thursday, 19 September. The night was filled with dancing and the best memories…

Speech Night 2024 – St Charles College 

Speech Night 2024. Photo: 2025 Head Boy, Matthew Bishop with 2024 Head Boy, Nicholas Oldfield in the background. The highlight of the St Charles College calendar has always been the annual Speech…

World Canoe Marathon Championships – Camps Bay High School

World Canoe Marathon Championships. Holly Smith is back on the podium! A huge congratulations to Holly in Grade 12 at Camps Bay High School and her teammate, Georgia Singe, for…

VRL 2025 – Hoërskool Strand

VRL 2025. Hoërskool Strand het hul Graad 11, Graad 10 en Graad 9 VRL lede bekend gemaak. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

Matriekafskeid – Hoërskool Strand

Matriekafskeid – Hoërskool Strand se matriekafskeid op 18 September was ‘n pragtige geleentheid ten spyte van die “s”eëndruppels wat geval het. Die leerders het ‘n aand van dans, samesyn en…

Hoofleiers en Arendraad 2025 – Hoërskool Strand

Hoofleiers en Arendraad 2025. Hoërskool Strand het hul Hoofleiers sowel as die Arendraad 2024/ 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

Curro Podium Athletics North – Curro Hazeldean

Curro Podium Athletics North. Photo: Matodzi Ndou stuns Pilditch crowd with a new SA Boys 17 110m hurdles record. Matodzi Ndou’s star shone the brightest on the day when Curro…

Wonderlig Groepprogram – Die Hoërskool Wonderboom

Wonderlig Groepprogram. Die Hoërskool Wonderboom spog jaarliks die Wonderligleiers! Vandeesweek is 2025 se dinamiese span van die Wonderlig Groepprogram ook aangekondig. Hierdie talentvolle groep Graad 9-leerders is verkies ná ‘n…

Tienersteungroepslede 2025 – Hoërskool Wonderboom

Tienersteungroepslede 2025. Dit is met groot trots dat Hoërskool Wonderboom die nuwe Graad 11-Tienersteungroepslede (TSG’) vir 2025 aankondig. By Die Hoërskool Wonderboom glo hulle aan die waarde van gemeenskap en…

Garden Route Badgers – Hoërskool Outeniqua

Garden Route Badgers. Foto: Danie Venter (Nie reisende reserwe), Trent Huisamen, Joof Enslin, Stefan May. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua, George, het die eer te beurt geval om vir die…

Hoofleiers 2025 – Hoërskool Framesby

Hoofleiers 2025 – Hoërskool Framesby, Gqeberha, het hulle hoofleiers vir 2025 aangekondig. Die volgende leerders is as Hoofleiers vir 2025 gekies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.framesby.co.za/ Foto’s voorsien

Nuutverkose VRL – Hoërskool Bredasdorp

Nuutverkose VRL. Foto: Agter: TJ du Plessis, Ruan Temmers, Cole Coetzee, Willem Strauss, Suzanne Pretorius, Marc-Lee Kapot. 2de Ry: William Swartbooi, San-Mari Rossouw, Junicke Newman, Mieke Saayman, Hope Summers. 3de…

Leaders 2025 – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Leaders 2025. Photo: Tristan Norman, Headboy 2024 (right), handing over the reigns to Matthew Fletcher, Headboy 2025 St Andrew’s School Bloemfontein announced their newly elected leaders for 2025. The school…

Xenon Sports Hockey Tour – Hudson Park High School

Xenon Sports Hockey Tour. Two members of the Hudson Park family, Busiwe Mayekiso, and Ms Erin Lentz have been afforded an amazing opportunity. They are part of an u18 Hockey…

SA Kampioenskappe Skyfskiet – Hoërskool Eldoraigne

SA Kampioenskappe Skyfskiet. Elf skuts van Hoërskool Eldoraigne gaan vanaf 22 tot 26 September, in Nylstroom, aan die SANSSU SA Kampioenskappe skyfskiet deelneem. Die skuts is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/…

Sport and Cultural Awards – Hudson Park High School

Sport and Cultural Awards. Three learners, Gabriella Luff (Grade 11), Aobakwe Kola and Ave Bacela (both Grade 12) were awarded the prestigious Cum Laude award for Visual Arts at the…