SA-skole Gholftoernooi. Heino Oellerman, leerder van Hoërskool Menlopark het waarlik sy merk gemaak tydens die SA-skole Gholftoernooi.
Heino is gekies vir die SA-skolespan en het sommer sy puik spel by The Lakes at Mount Edgecombe in Durban met ‘n kolhou op die 7de gaatjie afgerond!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








