)

Matrieksfskeid 2024 – Hoërskool Ermelo

Matrieksfskeid 2024. Op Donderdagaand, 19 September, het EHS se graad 11’s, graad 11-ouers en onderwysers ‘n spoggeleentheid gereël vir die matrieks van 2024. Hierdie funksie met ’n “twist” is aangebied te Kralinbergh. 

Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor, venue en geskenke getuig van Hoërskool Ermelo se finesse nie, maar ook van die spesiale band wat tussen leerders, onderwysers en ouers gevorm word in vyf jaar. Die matrieks is as geliefde Errie-leerders gegroet en  seën en voorspoed vir die toekoms toegewens.

Voor die matriekafskeid het die modeparade plaasgevind. Dit is deur die graad 10-leerders, -ouers en onderwysers gereël. Hier kon die graad 12’s op ‘n stylvolle wyse met hul uitrustings spog. Ook hierdie geleentheid was ‘n aand om vir altyd te onthou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal