Matriekafskeid 2024 – Bergsig Akademie
Matriekafskeid 2024. Bergsig Akademie se Matriekafskeid 2024 was ‘n absolute fees van kleur, musiek, goeie geselskap, heerlike kos, pragtige uitrustings en dans in egte betowerende Boheemse (Bohemian) styl. Die klas…
MPU XCO Fietsry Liga – Hoërskool Piet Retief
MPU XCO Fietsry Liga. Na afloop van die TWK Mpumalanga Skole XCO-liga het Hoërskool Piet Retief trots weggestap as vierde in die provinsie. Dertien van HPR se fietsryers spog met…
Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan – Hoërskool Piet Retief
Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan. Drie leerders van Hoërskool Piet Retief, Megan Filter, Kyla Oosthuizen en Kylie Lerm gaan die Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan verteenwoordig die 21ste en 22ste September te Hoërskool Wagpos.…
SA Skietkampioenskappe – Die Hoërskool Wagpos
SA Skietkampioenskappe. Agt skuts van die Hoërskool Wagps in Brits gaan hul skool verteenwoordig by die SA Skietkampioenskappe vanaf 23 tot 26 September te Castle de Wildt in Limpopo. Meer…
Super Skole Krieket Liga – Hoërskool Pietersburg
Super Skole Krieket Liga. Hoërskool Pietersburg se O.15A Krieketspan het Dinsdag, 17 September, teen Hoërskool Ben Vorster aan die Limpopo Krieket Super Skole Liga deelgeneem. Hoërskool Pietersburg het as wenners…
Sports Award Assembly – SACS
Sports Award Assembly. At yesterday’s Sports Award Assembly, the SACS cricket awards were presented. Well done to the following boys on their achievements and recognition: In a special presentation, SACS…
Nasionale 7’s IPT’s – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale 7’s IPT’s. Drie rugbyspelers van Hoërskool Jim Fouché, Hanro Marais, Franco Oberholzer en Bendré Vermaak verteenwoordig die Vrystaat by die Nasionale 7’s IPT’s vanaf 26 tot 28 September. Meer…
Ekurhuleni Landloop Liga – Hoërskool Kemptonpark
Ekurhuleni Landloop Liga. Foto, Junior Dogters, van links: Kirsten Strydom, Lorten Meyer, Suné Strydom, Sharisma Kriel, Zonika Kleyn, Mia de Jager en Mikyla du Toit. Hoërskool Kemptonpark se landloop-atlete het…
MDDK Musiekafdeling – HS Merensky
MDDK-musiekafdeling. ‘n Staande applous vir me. Ingrid Linde, tutor by die MDDK Musiekafdeling. Die week van 12 tot 14 September was ‘n uitsonderlike tyd vir die MDDK-musiekafdeling. Klavier- en vioolstudente,…
Dans en musiek – Primêre Skool Jim Fouché
Dans en musiek. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Amine Sadafipour, het gedurende Augustus deelgeneem aan ReEl Produksies en ATKV-tak Gemeenskapsteater se Danseisteddfod in Bloemfontein en uitstekend presteer. Amine verwerf A…
Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek. Dioné van Deventer, 0.14 netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21…
AMCS streek- en klubkampioenskappe – Hoërskool Framesby
AMCS streek- en klubkampioenskappe. Dylan Grobler, Graad 10 leerder van Hoërskool Framesby Gqeberha, het Saterdag, 14 September deelgeneem aan die sesde rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo…
Eston T20 Cricket Cup – St Charles College
Eston T20 Cricket Cup. Consistency, timing and attitude make all the difference. St Charles College, Pietermaritzburg, First Cricket Team has exemplified this, once again, by winning the Eston T20 Cup…
Nasionale Landloopkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van Hoërskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
Kreatiewe Skryfkompetisie – Grey Kollege
Kreatiewe Skryfkompetisie. Foto: Kean saam met sy Afrikaans-onderwyser, mnr Herman Naudé. Grey Kollege graad 12 leerder, Kean Geustyn, het ‘n nasionale derde plek in Beeld se Kreatiewe Skryfkompetisie behaal. Kean…
Matriekafskeid 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2024. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer…
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Hoërskool Linden
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Foto: Carli Conradie en Thyra Conradie Drie leerders van Hoërskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer. Die leerders wat deelgeneem het aan die…
Akademiese Toer – Hoërskool Dr EG Jansen
Akademiese Toer – Drie leerders van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle…
Executive Leaders 2025 – Grenville High School
Executive Leaders 2025. Photo, from left front: Paballo Magosi, Kealeboga Stemmer, Thulaganyo Nthebe, Lephy Khunou, Sbusiso Nojela. Back: Omphile Moroane, Damien Nyembe, Reamogetse Tau, Onalerona Mmatladi, Thabang Machubene. Grenville High…
Fast 5 na SA’s – Hoërskool Ermelo
Fast 5 na SA’s. Foto: Die EHS o.18 Flames-span wat ‘n derde plek behaal het in die Fast 5 netbal. Op Saterdag, 14 September het twee van Hoërskool Ermelo se…
Bergfiets Skole XCO Bloemendal – Hoërskool Durbanville
Bergfiets Skole XCO Bloemendal. Hoërskool Durbanville se leerders het aan die Bergfiets Skole XCO Bloemendal deelgeneem. Uitslae behaal: Sub-Junior Meisies: Sub Junior Seuns: Youth boys (15): Youth boys (16): Junior…
Vier skuts na SA’s – Hoërskool Ermelo
Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynne Rademan. Vier skuts na SA’s – Dehandri Morkel, Marla De Jager, AJ Verster en Lynne Rademan van Hoërskool Ermelo is…
SA Mathematics Team Competition – St Andrew’s College
SA Mathematics Team Competition. The SA Mathematics Team Competition, sponsored by the Actuarial Society of South Africa, has been an annual event since 1990. The competition comprises 25 questions over…
KFC Sewes Rugby – Hoërskool Strand
KFC Sewes Rugby. Die Hoërskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ‘n groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ‘n…
FAK Allegretto toneelfees – Sekondêre Meisieskool Oranje
FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. “DOP” is een van sewe…
VRL-lede vir 2025 – Hoërskool Cradock
VRL-lede vir 2025. Graad12 – van links agter: Siyolise Moss, Siqalo Daki, Corné Slabbert, Michael Kitchen, Camryn van Wyk, Zani de Bruin, Shani Coetzee. Middel: Ineke van der Merwe, Lilitha…
Nampo Jeugskou – Hoërskool Swartland
Nampo Jeugskou. Die deelnemers van Hoërskool Swartland het die afgelope naweek by die Nampo Jeugskou weer skoonskip gemaak in Bredasdorp. Daar was ook vir die eerste keer weer deelnemers in…
Executive RCL For 2025 – Eunice High School
Executive RCL For 2025. Photo: Kiara Subramanian, Lesedi Motaung, Cale Potgieter and Oprah Mukhebi Eunice High School introduced their Executive RCL for 2025. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photo supplied
Vrystaat Fietsryspan – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat Fietsryspan. Enrico Kennedy, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is verkies tot die Vrystaat Fietsryspan. Die span gaan deelneem aan die Interprovinsiale wedren in Brits vanaf 20 tot 22 September.…
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ’n tweede keer in 3 jaar almal onder die…
Interprovincial Biathlon Championships – Eunice High School
Interprovincial Biathlon Championships. Two learners from Eunice High School, Danielle Grobler and Chanel Baënhoff, have been selected for the Free State Biathlon team that will compete at the Interprovincial Biathlon…
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Op Saturday, 14 September, het die Bergsig Akademie boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Die span het ’n algehele tweede plek behaal. On Saturday, 14 September…
Uitvoerende Raad – Hoërskool Piet Retief
Uitvoerende Raad. Hoërskool Piet Retief het hul Hoofleiers en Uitvoerende Raad vir 2025 aangekondig. Gedurende ‘n prestige geleentheid is die nuwe Uitvoerende Raad van Hoërskool Piet Retief ingesweer en die…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Daarom, as ek wel guns gevind het in u oë…
FAK Allegretto Toneelfees – Grey Kollege
FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024. Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die…
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Piet Retief
Allegretto Eisteddfod. Hoërskool Piet Retief studente van die Adonai Musiek Akademie het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod vanaf 2tot 4 September. Die volgende Hoërskool Piet Retief leerders het deelgeneem en…
T20 Cricket Night League – St Charles College
T20 Cricket Night League. At the Eston T20 Cricket Night League Final St Charles College played against Maritzburg College. St Charles College lost the toss and was asked to bat…
Allegretto Wes-Kaap rondte – Hoërskool Strand
Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. Hoërskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf…
Visual Art – Ermelo High School
Visual Art. Foto: EHS se kuns-leerders tydens hul uitstappie. On Friday 6 September the Visual Art learners from EHS went on their yearly art trip to Johannesburg. The Erries visited…
Nico Malan Tennistoernooi – Hoërskool Framesby
Nico Malan Tennistoernooi. Vier tennisseuns en -meisies van Hoërskool Framesby, het die afgelope naweek aan die Nico Malan tennistoernooi deelgeneem. Daar is ‘n toekenning vir nr 1-4 speler wat al…
WOW Spelfees – Hoërskool Framesby
WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is…
Motheo Krieketspan – Hoërskool Fichardtpark
Motheo Krieketspan. Hoërskool Fichardtpark leerder, Annamè Koen, het die Motheo Krieketspan gehaal. Sy is ingesluit in die Motheo 0.16 en 0.19 dogters krieketspan. Fichies sien uit na die toekoms van…
Miné de Klerk – Hoërskool Goudveld
Miné de Klerk. Oud leerder van Hoërskool Goudveld, Miné de Klerk, ryg steeds atletiek-prestasies in. Miné, Hoofdogter van Gouties in 2021, is woonagtig in Amerika. Sy het ‘n toekenning ontvang…
Eastern Cape trials 2 – Laerskool Stulting
Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, Amoné Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die uitslae…
SA Landloop Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. “Well done Rianza,…
Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell
Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is…
Vrystaat Sportsterre 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie. Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op…
Fietsry-aktiwiteite – Hoërskool Witteberg baie bedrywig
Fietsry-aktiwiteite. Hoërskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite. Vrystaatspan vir SA’s in Brits Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf…
Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 – Hoërskool Hans Moore
Hoofleiers 2025. Hoërskool Hans Moore, Benoni, het hul Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 aangekondig. Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf


























































