Dans en musiek. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Amine Sadafipour, het gedurende Augustus deelgeneem aan ReEl Produksies en ATKV-tak Gemeenskapsteater se Danseisteddfod in Bloemfontein en uitstekend presteer.
Amine verwerf A vir Jazz Solo, A+ vir Contemporary Solo, A+ vir Lyrical Solo en A++ vir Ballet Solo.
Maar nie net kan sy dans nie, sy het ook musiek vernuf. Sy het ook haar Theory of Music Grade 1 verwerf by UNISA.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor