Vrystaat o.13 Krieket. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Awert Viljoen en Emma Smit, is gekies vir die Vrystaat o.13 krieket seuns- en dogters krieketspanne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








