SA Skole Interprovinsiale Fietsry. Tien leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, gaan provinsiaal deelneem by die SA Skole Interprovinsiale Fietsry finaal te Harrismith vanaf 18 tot 20 Oktober.
Individuele fietsryers is in die Vrystaatspan en ontvang Vrystaat Skole fietsryklere. Hulle neem deel aan die Provinsiale wedren asook die skolewedren. Skoolspanryers verteenwoording hulle skool in die skolewedren.Â
Die skole-wedren vind plaas op Saterdag, 19 Oktober. Die provinsiale wedren vind plaas op Sondag, 20 Oktober.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








