Vrystaat o.13 Krieket – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat o.13 Krieket. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Awert Viljoen en Emma Smit, is gekies vir die Vrystaat o.13 krieket seuns- en dogters krieketspanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell
TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…










