Symphonia Nasionale Skole Orkesfees. Die Eunice High School en Grey Kollege Marimba bands (Elementrix, Performance en Knights bands) toer in die Tuinroete en het deelgeneem aan die 2024 Symphonia Nasionale Skole Orkesfees en Kompetisie, in die George Civic Centre.
Hulle het al die harde werk, ure se voorbereiding, bloed, sweet en trane ingesit en die skole wens hulle en Mev Margie Anderson alle sterkte toe. Vir die agt Matrieks is dit ‘n laaste optrede.
Eunice High School’s Performance band won a 2nd place in the Marimba section of the Southern Cape Sport Tours National Symphonia Festival.
Die Eunice Elementrix band, het ‘n 3de plek verower in die Marimba afdeling van die Suidkaap Sporttoere Nasionale Symphonia Fees.
Geniet die drie video’s.
More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Videos supplied
Become a Sponsor








