Nou praat jy! 2026 – Curro Schools’ public speaking competition
Nou praat jy! 2026. Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top. Laat jou tong klop: Die kompetisie, aangebied deur Curro Durbanville High School, wat Afrikaans in…
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ’n stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die…
SA Sprint Canoeing Championships – Maritzburg College superior
SA Sprint Canoeing Championships. Outstanding Medal Performances! Roodeplaat Dam, Pretoria | 27–29 March. Maritzburg College athletes delivered an exceptional showing at the South African Sprint Canoeing Championships, securing multiple podium…
World Lyrical Dance Federation – Hoërskool Wesvalia skitter
World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. Hoërskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…
ASA National Championship – Pearson High School
ASA National Championship. Pearson High School Athletes Shine at ASA National Championship. Pearson High School is proud to celebrate the outstanding achievements of its athletes who represented Eastern Province at…
SA Level 3 Swimming Championships – Glenwood House School
SA Level 3 Swimming Championships. Glenwood House School, George proudly celebrates the outstanding achievements of Keyla Douglas at the SA Level 3 Swimming Championships, held in East London from 9–12…
Top 10 akademiese sussies – Primêre Meisieskool Oranje
Top 10 akademiese sussies. Primêre Meisieskool Oranje vier ’n unieke prestasie! Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die…
Nasionale onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp skitter
Onderwaterhokkie. Hoërskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…
ASA Senior Kampioenskappe – Hoër Meisieskool La Rochelle
ASA Senior Kampioenskappe. Hoër Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid! Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om Hoër Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe…
NFS U.13B hockey – Truida Kestell Primary School delighted
NFS U.13B hockey. Nhlanhla Nkutha Shines in Hockey. Truida Kestell Primary School is proud to announce that one of its hockey players, Nhlanhla Nkutha, has been selected to represent the…
Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne – Laerskool Impala presteer
Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne. 🏉 Laerskool Impala Rugbytrots – Valke Proewe 2026. Laerskool Impala in Kemptonpark, Gauteng, vier met groot trots die prestasie van vyf uitstaande jong rugbyspelers wat gekies…
Sportspanne – Hoërskool Strand
Sportspanne – Hoërskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde ná die vakansie gespeel teen Hoërskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…
Skole-netbal – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Punt
Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen Hoërskool Punt. Met…
Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots
Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ’n besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler…
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom 5 personeellede
Nuwe personeel. “Aan al ons nuwe personeel, baie welkom by Grey Kollege. Mag elkeen van u u lewensdoel ten volle hier uitleef, ‘n verskil maak waar u voete loop, en…
2026 Summer Sport Awards – Clarendon High for Girls superior
2026 Summer Sport Awards. Clarendon High School for Girls, East London bursting with pride. Clarendon High School for Girls, East London, is incredibly proud of our learners who shone at…
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden blink uit
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi. Met vier afdelings in totaal, is dit…
Welkom nuwe leerders – Primêre Meisieskool Oranje
Welkom, nuwe leerders. Met groot vreugde het Oranje in die tweede kwartaal drie nuwe leerders in hul familie verwelkom. Ons stel met trots ons nuutste Eendjies aan julle bekend: Mag…
SA Junior Nasionale Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
SA Junior Nasionale Tennistoernooi. Baie geluk aan Grace Dippenaar (o.12) wat van 1–5 April 2026 aan die American Express Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Hierdie toernooi is…
Young Swimmer Shines – Winterton Primary School
Young Swimmer Shines – Suhanna White, 12-year-old from Winterton Primary School in KZN, is a dedicated Level 3 swimmer. Suhanna, a young swimmer, shone in Bloemfontein. She achieved remarkable success…
SA Level 3 Championships – La Rochelle GHS delighted
SA Level 3 Championships. La Rochelle Girls’ High School, Paarl, proudly celebrates the achievements of its swimmers, Adelmari Barnard and Samantha Kröger, who represented the school with distinction at the…
Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy
Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy kondig aan dat vier graad 8-leerders verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders. Na afloop van die eerste kwartaal is die leerders verkies. Hierdie…
Grey Monitore aangewys – Grey Kollege Primêr
Grey Monitore aangewys. Grey College Primêr het pas ’n nuwe groep Monitore ingehuldig, en dit is ’n groot eer om as leiers aangewys te word. Baie geluk aan: Hierdie rol…
Two Oceans – Hoërskool Witteberg
Two Oceans – Wanneer jy aan die Two Oceans-wedrenne in Kaapstad dink, sien jy gewoonlik geharde atlete wat hul grense toets teen die hange van Tafelberg en langs die Atlantiese…
Hezekiel Sepeng Invitational Continental – Hoërskool Garsfontein
Hezekiel Sepeng Invitational Continental. Hoërskool Garsfontein Atletiekprestasie. Megan Maree het Donderdagaand aan die gesogte Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy die 100m hekkies vir senior vroue…
Africa Aquatics Junior Swimming – Eunice High School delighted
Africa Aquatics Junior Swimming. Eunice is making waves on the national stage! Leila Yazbek (Grade 11) has been selected to represent South Africa in the Junior Aquatics Team. She will…
ASA-Kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers
ASA-kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers se vlam brand helder op die atletiekbaan! Vyf van hulle talentvolle atlete het onlangs hul staal gewys tydens die ASA- Kampioenskappe in die baan- en…
Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch
Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…
Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – Hoërskool Punt skitter
Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. Hoërskool Punt – Uitstaande Swemprestasie. Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en…
SA World Championships Kayak – Treverton College delighted
SA World Championships Kayak. Treverton College Students Selected to Represent South Africa at World Championships. Treverton College is proud to announce that two of its students, Jayden Davis and David…
Matric Farewell 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein
Matric Farewell 2026. Finally here – the full album of style and glamour! St Andrew’s gents certainly know how to turn up and were true gentlemen for the night. The…
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. 🏑 Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. Hoërskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…
CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark
CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark se Verbruikerstudies-leerders kook op na nuwe hoogtes! Vyf Graad 12-verbruikerspanne het hul plek verower om Donderdag, 16 April, aan die CUT skole-sjefkompetisie deel te neem.…
SWD o.15 Superliga-wenners – Hoërskool Outeniqua uitstaande
Foto: van links, agter: Petrie van der Merwe, Lian Gouws, Hendrik Hofmeyr, Joa Victor, Nathan van der Merwe, Johnry Grimes, Marco van Zyl. Middel: Wiehan Claasen, Luke Liebenberg, Washe Louw,…
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville het die nuwe Raadsvoorsitters met groot trots aangekondig. Hulle sal gedurende die tweede kwartaal die leiding neem. Hierdie leerders sien met geesdrif daarna…
Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan
Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…
Karate Prestasies – Laerskool Truida Kestell
Karate Prestasies – Op 11 April het Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell aan die JKA Provinsiale Karate-toernooi in Harrismith deelgeneem. Hulle het nie net hul skool se…
Wêreldklas Hamergooier – Hoërskool Driehoek trots op JP Theron
Hamergooi. JP Theron van Hoërskool Driehoek: ‘n Naam om te onthou! Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…
Eden U14 Indoor Cricket – Glenwood House School outstanding
Eden U14 Indoor Cricket. The Eden U14 Indoor Cricket Team, proudly captained by Glenwood House’s own Cameron McEwan, secured a commendable bronze medal in the Plate Pool at the prestigious…
Sport Derby – York High School vs Alexander Road High School
Sport Derby. York High School Derby Report. What a weekend of spirited competition at York High School’s Sport Derby against Alexander Road High School! Across all codes, York High delivered…
SA vlak 3 swem – Grey Kollege Primêr se Enrique presteer
SA vlak 3 swem. 🌊 Grey Kollege Primêr se Enrique Saunderson skitter in Bloemfontein! By die SA Vlak 3 Swem Streek Ouderdomsgroep Kampioenskappe wat van 26 tot 29 Maart in…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…
SAICE Brugbou-kompetisie – Hoërskool Fichardtpark presteer
SAICE Brugbou-kompetisie. Fichies bou wenstrukture tydens Brugbou-kompetisie. Hoërskool Fichardtpark se matrikulante het op Saterdag, 11 April 2026, hul staal gewys tydens die SAICE Brugbou-kompetisie. Die kompetisie is aangebied by die…
SA Level 3 Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA level 3 Swemkampioenskappe. Dian Lotriet het van 26 tot 29 Maart 2026 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem. In die seuns o.14-afdeling het…
School girls hockey – Eunice High School vs Linden
School girls’ hockey. Hockey Derby Day Success! Eunice High School enjoyed a fantastic day of hockey against Hoërskool Linden, securing victories across all matches: Congratulations to the Eunice players, coaches,…
Oranje vier 119 jaar – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje vier 119 jaar. 11 April 2026 en Primêre Meisieskool Oranje vier 119 jaar. Met trots en dankbaarheid het Oranje by die Vrouemonument haar 119 jaar gevier – ’n tradisie…
SA Sprint Championships – Hilton College outstanding
SA Sprint Championships. Hilton College’s Matthew Wilson delivered a standout performance at the SA Sprint Championships. It was held at Roodeplaat Dam, cementing his reputation as one of the country’s…
Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude
Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou!…
Windpomp XCM & XCO – Hoërskool Swartland bergfietsry
Windpomp XCM & XCO. Op 3 en 4 April het drie Swartland-bergfietsryers, Hendri Bothma, De Wet Bothma en Waldi Weideman, die skool se naam met trots uitgedra by die Windpomp…
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig…


























































