Skolekrieket – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Skolekrieket. Tydens ‘n skolekrieket wedstryd het die 1ste krieketspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool hul ligakragmeting teen Welkom Gimnasium met 84 lopies gewen. Die Trekkers het eerste gekolf en is uitgehaal…
Vrystaat No 1 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat No 1 Matrikulant. Susan Bender, Vrystaat No 1 matrikulant tydens die NSS 2024, is saam met haar vier keusevakke se personeel uitgenooi deur die MEC vir Onderwys na ‘n…
Krieketseisoen skop af – HoĆ«rskool Strand
Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en HoĆ«rskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…
Cricket in Scrummies – St Charles College
Cricket in Scrummies. One of the most exciting new things the boys get to do in Grade 0 is to play sports – and earlier this week they experienced their…
4+1 Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en MianĆ© Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…
2024 Toppresteerder – Grey Kollege
Toppresteerder 2024. Tydens Grey Kollege se saalperiode vanoggend het die 2024 Toppresteerder en Dux-leerder, Chris Goosen, die skool met ‘n inspirerende boodskap gegroet: “Wanneer die tye kom waar ‘n mens…
Toppresteerders 2024 – Grey Kollege
Toppresteerders 2024. Tydens ān spesiale saalbyeenkoms het Grey Kollege hulde gebring aan die matriekklas se Toppresteerders 2024. Hierdie manne is geloof vir hulle ywer, self-dissipline en deursettingsvermoĆ« tydens die 2024…
Living Math Olimpiad – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Living Math Olimpiad. Twin brothers Yi-Chien(Max) and Yi-Chuan(Rex) Su, are Saint Andrew’s School’s Double Math Masters! Max and Rex both participated in the Living Math Olimpiad. They did extremely well…
Spog met matrikulante 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Spog met matrikulante 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelĆŖ word. Vanjaar het Fichies laerskole…
Matriek-prestasies 2025 – HoĆ«rskool Secunda
Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van HoĆ«rskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan…
Lejweleputswa Tennisproewe – HoĆ«rskool Bothaville
Lejweleputswa Tennisproewe. HoĆ«rskool Bothaville se 0.15 tennisspelers het Maandag, 20 Januarie, aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Uitslae behaal: Ciska is ook uitgenooi om aan die Vrystaat Tennisproewe deel te neem.…
Akademie jeuguitruilprogram – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Akademie Jeuguitruilprogram. AmĆ© Pienaar, leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, was in Duitsland waar sy deelgeneem het aan die Duitse Akademiese Jeuguitruilprogram. Tussen November 2024 en Januarie 2025 het AmĆ©…
T20 Johnny Waite Game – Jeppe High School for Boys
T20 Johnny Waite Game. Jeppe’s 1st cricket team scored an emphatic, 44-run victory over Randburg HoĆ«rskool on Thursday in a T20 Johnny Waite game. Jeppe got 162/5, with Keegan Caxiero…
Laerskole tennisspanne – PrimĆŖre Skool Universitas
Laerskole tennisspanne. Nege seuns van PrimĆŖre Skool Universitas/ Tjokkies is opgeneem in onderskeie Laerskole tennisspanne. Mangaung Metro Tennis: Vrystaat Laerskole Tennis 0.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
NSS Eksamen 2024 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
NSS Eksamen 2024. Vir Bloemhof se A-kandidate is die sirkel voltooi. Drie-en-sestig van 2024 se matrieks (44.3% van die graad) het die NSS-eksamen 2024 met ān gemiddeld van 80% of…
Schools tennis – St Andrew’s School for Girls
Schools tennis. Over the past two weeks, the tennis players of St Andrew’s School for Girls, Germiston, have been participating in the schoolās singles and doubles championships. Well done to…
Skole Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skole Atletiek. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords…
Inter Distrik Gala – HoĆ«rskool Punt
Inter Distrik Gala. Drie leerders van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, Ewald Swanepoel, Melissa Kuun en Ettienne van Niekerk het Eden verteenwoordig by die Inter Distrik Gala in George. Die geleentheid…
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van…
Koorbestuur vir 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Koorbestuur vir 2025. Hoƫrskool Fichardtpark het hul Koorbestuur vir 2025 bekend gestel. Die sewe bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Mangaung Metro Skole Tennisproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se leerders vir die onderskeie spanne gekies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
Head of Sport 2025 – Hilton College
Head of Sport 2025. Hilton College, KwaZulu Natal, introduce their Head of Sport 2025. “My name is Mpande Myeza and Iām the Head of Sport this year. At Hilton, Iāve…
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Oos-Moot
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het hul jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms op Vrydag, 17 Januarie, aangebied. Atlete wat puik presteer en rekords behaal het: Die Senior Victrix Ludorm is Iline…
Athletics City vs Hostel – Grey College
Athletics City vs Hostel. What an incredible day for Grey College, filled with energy, excitement, and team spirit! From sprints to long jumps, every student gave it their all at…
Interhuis uitblinkers 2025 – HoĆ«rskool Rustenburg
Interhuis uitblinkers 2025. HoĆ«rskool Rustenburg het hul atlete vereer met pryse vir Vrydag se spoggerige interhuis. Hierdie dag, gevul met atletiek, was vol uitnemende prestasies, rekords wat gebreek is, en…
Lions High Performance Squad – HoĆ«rskool Monument
Lions High Performance Squad. Vier-en-twintig rugbyspelers van Monnas is gekies vir die Lions High Performance Squad. O.16 Spelers: Senior Spelers: Mnr. Scholla (Daniel Scholtz) is aangewys as die “Lions Development…
Interhuis 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit
Interhuis 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis het gesorg vir vuurwarm atletiek in snikhete weer. Dit het ongetwyfeld die waarde van ‘n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie,…
IEB Results 2024 – Treverton College
IEB Results 2024. Treverton College, Mooi River KZN, is proud of the Matric Class of 2024 on their IEB Matric Exam results. IEB Results: 34 Candidates Subjects above IEB averages:…
SA Triathlon Champs – Treverton College
SA Triathlon Champs. In the first week of December, Jason Reineke from Treverton College, Mooiriver KZN, was invited to attend the 2024 Triathlon and Duathlon KZN Prize Giving in Durban.…
SA Skole Sport Sterre – Laerskool Truida Kestell
SA Skole Sport Sterre – Jonathan Matthew en Mia Rautenbach, atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het aan die 2024 Atletiek Suid-Afrika (ASA) se baan- en veldkampioenskappe deelgeneem. Die byeenkoms…
DSG Splash Festival Waterpolo – Clarendon High School for Girls
DSG Splash Festival Waterpolo. This past weekend Clarendon High School for Girls’ Junior Aās, 2nd and 1st team played in the DSG Splash Festival in Mahkanda/Grahamstown for a preseason tournament.…
FS Phase 2 Cricket – St Andrews School Bloemfontein
FS Phase 2 Cricket. St Andrew’s School Bloemfontein won Grey College by 34 runs at the FS Phase 2 Final. Video on St Andrew’s School, Bloemfontein T20 cricket by Supersport…
Face of Art Design – HoĆ«rskool Bellville
Face of Art Design. Mia Mohorich, ān 2024 HoĆ«rskool Bellville matrikulant is gekies om deel te wees van die āFace of Art Designā uitstalling. Die uitstalling word gesamentlik deur die…
Free State Swimming Champs – Saint Andrew’s School
Free State Swimming Champs. In swimming news, Saint Andrew’s School, Bloemfontein learner Michael Sorour (Grade 9) took part in the Free State Champs in Bloemfontein from the 4th to the…
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi – Laerskool Truida Kestell
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Twee van Laerskool Truida Kestell se krieketspelers, Stefflo du Plessis en Braam Eksteen, is vereer vir hul prestasies gedurende die Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Meer skolenuus:…
Finsbury krieketliga – HoĆ«rskool Nelspruit teen Waterkloof
Finsbury krieketliga. Die Finsbury krieketliga het Vrydag, 17 Januarie, afgeskop met HoĆ«rskool Nelspruit se eerstespan wat hul eerste tuiswedstryd teen HoĆ«rskool Waterkloof van Pretoria gespeel het.NHS se kaptein, Vaughn van…
Skole krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Witteberg
Skole krieket. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…
Eerste tweekampliga van 2025 – HoĆ«rskool Framesby
Eerste tweekampliga van 2025. Sestien Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus…
A-liga swemgala – HoĆ«rskool Framesby
A-liga swemgala. Drie swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het in die A-liga swemgala die afgelope naweek deelgeneem en het skitterend geswem en uitgeblink in die swembad. Hulle behaal die volgende…
Noord/ Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms – HoĆ«rskool Bredasdorp
Noord/Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms. HoĆ«rskool Bredasdorp se A en B-gholfspanne het op 20 Januarie in Robertson in die Noord/Suid-Boland ligabyeenkoms teen Worcester Gimnasium, HoĆ«rskool Hermanus, HoĆ«rskool Robertson, HS Montagu, HoĆ«rskool Swellendam en…
Head of A-level academics – Hilton College
Head of A-level academics. ‘My name is Rupert Wright, and I am the head of A-level academics for 2025. I was born in Johannesburg but live in Dubai. Considering that…
T20 A-Liga – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Sentraal
T20 A-Liga. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal se 1ste span die stryd aangesĆŖ in ‘n T20 A-Liga wedstryd in Bloemfontein. Fichies boul eerste en beperk Sentraal tot…
Water Polo – Kearsney College vs Michaelhouse
Water Polo. The first fixture of the season’s Water Polo saw Kearsney up against Michaelhouse. Coming off an incredible season last year and riding a 22-game winning streak, Kearsneyās 1st…
New Executive Head – Walvis Bay Gymnasium
New Executive Head. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is pleased to announce the appointment of Rickert Jacobs as the new Executive Head of Walvis Bay Gymnasium in the…
Interpro Tennis Tournament – Stellenberg High School
Interpro Tennis Tournament. Three learners from Stellenberg High School in Cape Town, Francois Hugo, Nica de Andrade and Antonio Filippi represented the Western Province at the Interpro Tennis Tournament in…
Cricket SA Schools T20 – Grey College
Cricket SA Schools T20.The Grey College 1st XI cricket team was in Potchefstroom where they participated in the Regional finals of Cricket SA Schools T20 competition. During the pool matches…
School Basketball – Kearsney College vs Michaelhouse
School Basketball. Kearsney College hosted Michaelhouse for the opening fixture of the 2025 school basketball season. Playing in front of a packed venue, the much-anticipated match did not disappoint. Both…
Schools Cricket – Kearsney College vs Michaelhouse
Schools Cricket. Kearsney College, Durban, 1st XI hosted Michaelhouse, KZN Midlands, in a schools cricket game on Saturday 18 January, Kearsney elected to bowl first. In the first over the hosts struck…
Ryno Luus rugbyspesialis verwelkom – HoĆ«rskool Nelspruit
Ryno Luus, rugbyspesialis, verwelkom. Nellies het mnr. Ryno Luus, Rugbyspesialis, verwelkom op hul personeel. Hy sal as hoofafrigter van die eerste rugbyspan aangestel. Mnr. Luus, oorspronklik van Alberton, bring nie…


























































