)
4 in 1 Gala – HoĆ«rskool Goudveld

4 in 1 Gala. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Mianique Lombard het die afgelope naweek aan die 4 in 1 gala in Kimberley deelgeneem. Mianique het in die ouderdomsgroep 17-20 jaar deelgeneem.…

Dogters o.17 krieket – HoĆ«rskool Goudveld

Dogters krieket. HoĆ«rskool Goudveld se Dogters o.17 krieket het die week teen HoĆ«rskool Wessel Maree van Odendaalsrus se eerste span dogters krieket gespeel. Goudveld het uitstekend gespeel en klop HoĆ«rskool…

Krieket – HoĆ«rskool Randburg teen HoĆ«rskool Noordheuwel

Skole Krieket. HoĆ«rskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven Riversdal

Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock hierdie jaar weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Mila Viljoen, Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Langenhoven,…

Tie and Blazer Ceremony – Grey College

Tie and Blazer Ceremony. “It’s our roots that really give us our identity.” — RosalĆ­a. A part of the roots at Grey College is the illustrious sight of the Grey…

MTB Stage Race – Howick High School

MTB Stage Race. Jason Keough, Grade 9 learner of Howick High School, Kwazulu Natal, took part in the Eurosteel Drak Descent 2 day MTB Stage Race in the Underberg area.…

Easterns T20 Krieket – Leeuwenhof Akademie

Easterns T20 Krieket. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se o.16 Krieketspan het hulle eerste wedstryd in die Easterns T20 Krieket reeks gewen. Leeuwenhof behaal ā€˜n totaal van 186/6 en slaag daarin om…

Skoolkaptein 2025 – Grey Kollege

Skoolkaptein 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That RockĀ baie suksesvol onderhoude gepubliseer van Hoofleiers van skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en gesels ook met die…

VCSV – HoĆ«rskool Sentraal stel tema bekend

VCSV. Dis met groot opgewondenheid dat die VCSV HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se tema van die jaar bekendstel. “Staan op en word verlig” (Jesaja 60:1). Mag Tralieland ‘n jaar beleef waar…

National Youth Development Agency – Curro Klerksdorp

National Youth Development Agency. In commemoration of 30 years of democracy, the National Youth Development Agency held an essay competition. The essay was themed ā€œWhat is the significance of 30…

Awards Assembly – Kingswood College

Award Assembly. At yesterday morning’s Awards Assembly, a number of Kingswood College’ pupils receiving awards for chess, debating, music, tennis, squash, basketball, athletics and swimming. Chess: Debating: Music: Tennis: Squash:…

Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Hoofseun 2025. Soos die afgelope aantal jare, geselsĀ Schools That RockĀ vanjaar weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Ons gesels ook met die, Hoofseun 2025 van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…

UGU District Surfing – Durban High School

UGU District Surfing. Durban High School is ecstatic to announce that Clayton Robbertse has been selected as Team Captain for the UGU District Surfing Team. Being an outstanding achievement on…

4+1 Interprovinsiale Gala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…

Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…

Wildeklawer Top 14 Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geĆ«indig en 12 medaljes huis toe…

Skole krieket – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Kalahari

Skole krieket. Twee van HoĆ«rskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…

South African Dance Championship – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

South African Dance Championship. SkylĆ©-Anne Janse van Rensburg, leerder van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer: Skyle-Anne het…

Head Boy 2025 – Curro Somerset West

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today chat with to Joshoea Fox, Head Boy 2025 of…

Midstream en Nelspruit atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van HoĆ«rskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlĆŖ. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

Kleure-atletiek 2025 – HoĆ«rskool Vryburg

Kleure-atletiek 2025. HoĆ«rskool Vryburg het hul Kleure-atletiek 2025 aangebied en aan uitstaande prestasies was daar geen tekort nie. Records broken More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net Foto’s verskaf

Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell

Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem spog met twee nuwe personeellede. Carli Shannon het haar as ‘n nuwe student en Elane Heymans as ‘n nuwe onderwyser by…

Head girl 2025 – Curro Somerset West

Head girl 2025. This year, Schools That Rock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to DanĆ© van der Westhuizen,…

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…

Interkleure Atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Interkleure Atletiek. Na ‘n warm paar dae in die son in Malmesbury, met massas deelname en vrolike gesigte, deel ons graag die uitslae van HoĆ«rskool Swartland 2025 Interkleure atletiek byeenkoms.…

Boland Tennisspanne – HTS Drostdy

Boland Tennisspanne. Drie leerders van HTS Drostdy, Worcester, is na afloop van die Boland-tennisproewe die naweek opgeneem is in Boland-tennisspanne. Lisa is nog ‘n Onkie wat besig is om haar…

Vrystaat Laerskole Tennisspan – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Laerskole Tennisspan. Vyf tennisspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Laerskole tennisspan. The following five tennis players of Truida Kestell Primary School have been…

Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie

Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se nuwe Graad 8’s of “2025 se Skiewies” soos na hulle verwys word, het ‘n jarelange tradisie voortgesit. Op Vrydag, 24…

Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…

Fichie Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fichie Gholf. Gerald Fowler van HoĆ«rskool Fichardtpark het tydens die vakansie aan ’n interprovinsiale gholftoernooi deelgeneem. Gerald het ses wedstryde teen spelers van ander provinsies gespeel, waarvan hy vyf gewen…

Seniorkoor oefenkamp – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Seniorkoor oefenkamp – PrimĆŖre Meisieskool Oranje het die afgelope naweek met die Seniorkoor getoer vir hulle eerste oefenkamp. Die dogters is na die Drakensberge geneem. Daar het hulle tuisgegaan by…

Gauteng Central Summer-toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

Gauteng Central Summer-toernooi. DaniĆ«l Badenhorst, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die vakansie aan die Gauteng Central Summer-toernooi en die Geta Baseline Racquets Summer-toernooi in Gauteng deelgeneem. DaniĆ«l…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Durban High School

Schools Water Polo. Kearsney College 1st team water polo displayed an outstanding Schools Water Polo performance in their clash against DHS, securing a commanding 16–7 victory. The game showcased teamwork,…

Hoofdogter 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met ZoĆ« Mouton, Hoofdogter 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam. “As Hoofdogter 2025 van…

Krieketseisoen begin – HoĆ«rskool DF Malan

Krieketseisoen begin – HoĆ«rskool DF Malan se krieketseisoen het die afgelope naweek amptelik begin! DF Malan se o.14A-span het hul krieketsiesoen begin teen HoĆ«rskool Brackenfell. DF boul eerste en haal…

New Head High School – Curro Victory Park

New Head, High School. JSE-listed independent school group,  Curro Holdings, is pleased to announce the appointment of Jaco Heunis as the new Head of High School at Curro Victory Park…

Interhouse athletics – Grenville High School

Interhouse athletics. Grenville High School’s interhouse athletics took place on Wednesday 22 January. The winning house for both the athletics and spirit cup was Howard Winning House. The top junior…

Schools Cricket & Basketball – St Charles College vs Michaelhouse

Schools Cricket. While there were four cricket teams playing at St Charles College on Saturday, 34 summer sport teams headed to Michaelhouse for the ā€˜away’ fixture. It was an action-packed…

Schools Basket Ball – Kearsney College vs Durban High School

Schools Basket Ball. This group of Kearsney’s 1st Basket Ball team players had not beaten Durban High School since arriving at Kearsney. They were keen to host their Durban rivals…

Keusevak vanaf Graad 10 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Keusevak vanaf Graad 10 – Verlede Maandag was ’n geskiedkundige dag vir SekondĆŖre Meisieskool Oranje. Vir die eerste jaar word die vak IGO (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) vir die Graad 10’s…

Executive Head Barlow Park – Curro Schools

Executive Head Barlow Park. Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, has announced the appointment of Bongani Hlope as Executive Head of Curro Barlow Park in the burgeoning Barlow Park…

Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Tweede aan die beurt is Mienke Olivier. Mienke is die Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Bultfontein. ” As hoofdogter…

Western Cape Aquatics Championship – HoĆ«rskool DF Malan

Western Cape Aquatics Championship – DaniĆ«l van Zyl, is ‘n graad 8 leerder van HoĆ«rskool DF Malan. Hy het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Western Cape Aquatics Open Water…

Affie Atletiek – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…

Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein

Hoofleiers 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Eerste aan die beurt is Ryno Karsten van HoĆ«rskool Bultfontein. “My naam is Ryno Karsten.…

Rooispan verdedig Interhuistitel – HoĆ«rskool Ermelo

Rooispan verdedig Interhuistitel – HoĆ«rskool Ermelo het hul Interhuis atletiek byeenkoms gehou op 22 Januarie. Die Rooispan het hul hul Interhuistitel hierdie jaar met ywer verdedig! Erries het die dag…

Schools Cricket – Kearsney College vs Durban High School

Schools Cricket. On Saturday, 25 January, Kearsney College hosted a powerful DHS side. Durban High won the toss and elected to bat first. DHS struck early, removing Kearsney captain Jason…

Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025 – Welkom Gimnasium

Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025. O.15: O.17: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Brian Baker Water Polo – Hudson Park High School

Brian Baker Water Polo. Hudson Park High School’s 1st Water Polo Team girls took to the water at the Brian Baker Water Polo Tournament in Makhanda. The team competed against…