VCSV. Dis met groot opgewondenheid dat die VCSV Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se tema van die jaar bekendstel. “Staan op en word verlig” (Jesaja 60:1).
Mag Tralieland ‘n jaar beleef waar God se heerlikheid oor Hoërskool Sentraal sal skyn. Mag elke Tralie opstaan en God se lig helder laat skyn vir die wêreld daar buite. Hoërskool Sentraal is geanker in die Here en gebou op ons Rots, om ‘n lighuis te wees.
Tralies word verlig in 2025, want God se heerlikheid is oor julle.
“Dankie Riana Nel vir die skryf van ons temalied vir 2025.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








