VCSV – HoĆ«rskool Sentraal stel tema bekend
VCSV. Dis met groot opgewondenheid dat die VCSV HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se tema van die jaar bekendstel. “Staan op en word verlig” (Jesaja 60:1). Mag Tralieland ‘n jaar beleef waar…
VCSV – HoĆ«rskool Fichardtpark se kringe skop af
VCSV – HoĆ«rskool Fichardtpark se kringleiers het hulle hul eerste byeenkoms gehad, waar hulle hul kringe ontmoet het. Die oggend was vol pret en die skoolgronde het sowaar gegons van…
VCSV Kringleiers – HoĆ«rskool Sentraal leiers by kamp
VCSV Ringleiers. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se VCSV- ringleiers vir 2023 het die afgelope naweek by Retief-kampterrein die jaarlikse VCSV kringleierskamp bygewoon. Daar was sessies bygewoon, opleiding gegee, boeresport gespeel en…









