VCSV Ringleiers. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se VCSV- ringleiers vir 2023 het die afgelope naweek by Retief-kampterrein die jaarlikse VCSV kringleierskamp bygewoon.
Daar was sessies bygewoon, opleiding gegee, boeresport gespeel en ‘praise and worship’ gehou. Die kringleiers sien uit om in 2023 die skool geestelik te laat groei.
UCSA Ring Leaders. Central High School, Bloemfontein, UCSA ring leaders for 2023 attended the annual UCSA circuit leaders’ camp this past weekend at Retief campsite.
There were sessions attended, training given, sports played and praise & worship held. The ring leaders look forward to growing the school spiritually in 2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf