)
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – HoĆ«rskool DF Malan

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…

Lejweleputswa muurbal – HoĆ«rskool Goudveld presteer

Lejweleputswa muurbal. Vier leerders van Gouties wat aan die Lejweleputswa muurbal proewe deelgeneem het, spog met hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

St Andrews Squash festival – Grey Kollege skitter

St Andrews Squash festival. Grey Kollege se eerste muurbalspan het die naweek uitstekend gevaar tydens die St. Andrews Squash festival. Maritzburg College, Pretoria Boys High School, St Stithians College, Kearsney…

Midmarmyl swemmers – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…

Schoolboy Basketball – St Charles College vs Hilton College

Schoolboy Basketball. The Saints travelled up the hill last weekend to take on long-time rivals, Hilton College, playing Schoolboy Basketball. With Hilton having won the two previous encounters, the visitors…

Deputy Head Girl 2025 – Grantleigh College

Deputy Head Girl 2025. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Mia…

Midmar Mile 2025 – Grey College

Midmar Mile 2025. Grey College se swemmers het behoorlik golwe gemaak by vanjaar se Midmar Mile 2025. Grey se swemmers het ook die trofee vir die beste seunsskool tydens hierdie…

Head Girl 2025 – Grantleigh College

Head Girl 2025. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Anika Vermaak,…

Midmar Myl – PrimĆŖre Skool Naudeville

Midmar Myl. Adriaan du Toit, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville, het 8 Februarie aan die Midmar Myl by Howick, naby Pietermaritzburg, deelgeneem. Die Midmar Myl-swem (1,6 km) is een van…

St Andrew’s Squash Festival – St Andrew’s School Bloemfontein

St Andrew’s Squash Festival. The 31st Andrew’s Squash Festival was a huge success once again. St Andrew’s welcomed the country’s top squash schools to Saints. Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/…

Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven

Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Zaid Hendricks,…

Skolekrieket – HoĆ«rskool Strand skitter

Skolekrieket. Die HoĆ«rskool Strand het lanklaas so ā€˜n merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…

Midmar Mile – Welkom Gimnasium Presteer

Midmar Mile. Welkom Gimnasium se swemmers het die afgelope naweek (8 en 9 Februarie) aan die 52ste Midmar Mile by Howick, KwaZulu Natal, deelgeneem. Dit is die grootste ope-water swem…

Schools Cricket – St Charles College vs Hilton College

Schools Cricket. On Saturday, 8 February, the St Charles College First XI travelled to Hilton College to take on their rivals at the renowned Hart-Davis Oval. Despite a week of…

St Andrews Squash Festival – Kearsney College

St Andrews Squash Festival. Photo from left: Kearsney’s 1st squash team: Adam Georgiadis, Liam Botha, Reece Clark, Jack Stroh, Bryce Siedler, Matthew de Gryse Kearsney College 1st squash team has…

Versatilis Toekenning – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Versatilis Toekenning. ā€œVersatilisā€ beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…

Head Boy 2025 – Grantleigh College

Head Boy 2025. Every year, schoolsthatrock chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we learn more about of Ruan Loubser, Head Boy 2025 of Grantleigh…

Interhouse Gala – Creston College

Interhouse Gala. The Senior Primary Interhouse Gala of Creston College, Ballito KZN, started with a bang on Tuesday morning with the long-distance events of the 100m Freestyle and Individual Medley…

New Executive Head – Curro’s St Dominics Newcastle

New Executive Head. St Dominics Newcastle, part of the Curro Holdings group (the JSE-listed independent education provider), has appointed Shirley McGhee as its new Executive Head. She has been teaching…

National Golf RSA – Kearsney College

National Golf RSA. Photo from left: Asher Hollister, Oliver Brown, Matthew Gouws, Harry Clayton. Kearsney College’s A Golf team will represent KwaZulu-Natal at the national Golf RSA event in Middelburg…

Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Goudveld

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Mia…

SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer

SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…

Skolekrieket semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sentraal

Skolekrieket semi-finaal. HoĆ«rskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesĆŖ. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…

Schools Basket Ball – Kearsney College vs Glenwood High

Schools Basket Ball. Photo: Kearsney’s Pabatso Sithole Kearsney easily overpowered Glenwood, in a Schools Basket Ball game where they dominated from the jump ball. The visitors struggled to score, and…

Head Boy 2025 – Curro Vanderbijlpark

Head Boy 2025. LIke we did the past years,Ā schoolsthatrock chat with the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we chat with Siyamdumisa Mabena, Head Boy 2025 of…

Menlopark se nuwe atletiekbaan – HoĆ«rskool Nelspruit

Menlopark se nuwe atletiekbaan. Nellies se atlete het behoorlik baljaar op HoĆ«rskool Menlopark se nuwe atletiekbaan. Die afgelope naweek se atletiekfokus was nou wel merendeels op Pretoria se Pilditch-stadion gerig…

Graad 8 Konsert – HoĆ«rskool Nelspruit

Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ā€˜n vriendskaplike kompetisie tussen…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Glenwood High School

Schools Water Polo. Kearsney College, Durban, continued their strong start to the Schools Water Polo season with an impressive performance against Glenwood High School. Determined to build on their form,…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Hilton College

Schools Water Polo. The highly anticipated fixture between Kearsney College and Hilton College saw an intense Schools Water Polo battle in the pool. With both teams eager to assert dominance…

Vrystaat Elite Karateproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…

Van Niekerk Koen tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…

Midmar Mile 2025 – Curro Salt Rock

Midmar Mile 2025. Anna-Lee Pillay, Curro Salt Rock Grade 12 learner, Ballito, completed her 7th Midmar Mile swim this past weekend. Mrs Debbie Smeda is a grade 3 teacher at…

Loop-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Punt atleet skitter

Loop-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ā€˜n skitterende vertoning in diskus het sy…

Schools Cricket – Kearsney College vs Glenwood High School

Schools Cricket. On Saturday, 8 February, Kearsney College won what they thought was an important toss. This Schools Cricket game took place after a few days of rain wih the…

Motheo Zone 1 Athletics – Eunice High School

Motheo Zone 1 Athletics. Eunice High School athletes competed at the Motheo Zone 1 Athletics meet in Bloemfontein. The athletes won 7 gold, 3 silver and 5 bronze medals! U14…

Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer

Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geĆ«indig by die aQuellĆ© Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…

Vrystaat Skole Tennisspan – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, ZanĆ© Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie Ses tennisspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp,…

Head Girl 2025 – Curro Vanderbijlpark

Head Girl 2025. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Shriyah Dewrjram,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiƫrs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17

Johnny Waite T20 Krieket – HoĆ«rskool Noordheuwel

Johnny Waite T20 Krieket. HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ā€˜n goeie week op die krieketveld, ondanks die reĆ«n en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…

Kaapse Wynland Skaakproewe – HoĆ«r Jongenskool Paarl

Kaapse Wynland Skaakproewe. Sewe seuns van Hoƫr Jongenskool Paarl het onder die top tien by die Kaapse Wynland skaakproewe geƫindig. o.15 o.17 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto verskaf

Vakature Adjunkhoof – HoĆ«rskool Fichardtpark

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/

Head Boy 2025 – Roodepoort High School

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Sammy Ramsammy, Head Boy 2025 of…

Kleuresport 2025 – HoĆ«rskool Hermanus

Kleuresport 2025. HoĆ«rskool Hermanus het hul kleuresport 2025 aangebied en vele prestasies is deur atlete behaal. Rekords behaal: Trophees for the best achievements of the day: Die Geesbeker sowel as…

Sentrum vir Leerderontwikkeling – Grey Kollege

Sentrum vir Leerderontwikkeling. Tydens vanjaar se prysuitdeling by die Sentrum vir Leerderontwikkeling (SLO), het leerders erkenning ontvang waar hul in hul onderskeie programme die beste vordering getoon het in 2024.…

First Water Polo Team – St Charles College

First Water Polo Team. St Charles College, Pietermaritzburg, has a very good reason to be proud of their First Water Polo Team. This team has been named Team of the…

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…

Hoofdogter 2025 – Die HoĆ«rskool Menlopark

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Ininke…

OP-Binnenshuise Netbalspan – HoĆ«rskool Pearson

OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van HoĆ«rskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig. O.14 Span: O/16 Span: Mev. Arlene…