)
Mnr Mej SPS 2024 – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Mnr Mej SPS 2024. HoĆ«rskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Oudskoliere – Zurika Wepener – HoĆ«rskool Framesby

Oudskoliere – Zurika Wepener. HoĆ«rskool Framesby gesels met een van hul Oudskoliere – Zurika Wepener “Hierdie jaar merk die 29ste herdenking van my matrikulering in 1995. Dit voel soos gister…

Musiekkonsert – Gereformeerde Skool Dirk Postma

Musiekkonsert. Die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria bied ‘n musiekkonsert aan, “Reis Terug in Tyd”. Hierdie jaar se tema is “Terug in Tyd – Van Toeka tot Nou.” Dit…

Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege

Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. AndrĆ©-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en mĆ“re, 20 Julie, maak hulle saam hul…

Mathematics Olympiad – St Charles College

Mathematics Olympiad. St Charles College, Pietermaritzburg, is proud of five of their boys who did exceptionally well in the second round of the Old Mutual SA Mathematics Olympiad. The third…

Baptised for upcoming confirmation – St Mary’s DSG Kloof

Baptised for upcoming confirmation. Thursday 18 May, three Grade 11 girls from St Mary’s DSG Kloof, KZN, Chelsea Moodley, Unathi Sithole, and Andiswa Mchunu, were baptised in preparation for their…

ATKV Buffelspoort Tennistoernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne

ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van HoĆ«rskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel. Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, DaniĆ«l Dyason, Levi…

Interne Public speaking – Laerskool Westwood

Interne Public speaking. Die Wessies se sprekers het deelgeneem aan die Interne Public speaking, op 16 Julie, by die skool.  Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Stellenbosch Eisteddfod – HoĆ«rskool Strand

Stellenbosch Eisteddfod. Meer as 30 leerders van HoĆ«rskool Strand het hierdie jaar in verskeie kategorieĆ« deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod. Die volgende prestasies verdien spesiale vermelding: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/…

Nelson Mandela Day – Camps Bay High School

Nelson Mandela Day. Camps Bay High School Celebrated Nelson Mandela Day with “Bread Buddies” Event. In a heartwarming celebration of Nelson Mandela Day, Camps Bay High School organised a “Bread…

Mirnawan Cup 2024 – Rhenish Girls’ High School

Mirnawan Cup 2024. Three girls from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Sarah-Ellen Groenewald, Philippa Viljoen and Grace Hobbs have been selected to represent our nation at the third Edition of…

Netbal SA’s – HoĆ«rskool Framesby

Netbal SA’s. HoĆ«rskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) se 1ste netbalspan het 12de in SA geĆ«indig tydens die Netbal SA’s. Uitslae 12 en 13 Julie: Plasing by SA Skole Kampioenskappe: 0.19…

TSA Toernooi – Laerskool Vredendal

TSA Toernooi. Laerskool Vredendal leerder, Hanna de Wet, het verlede naweek in George aan ā€˜n TSA Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekende spel gelewer en 1ste geĆ«indig in die 0.14 enkels…

Mirnawanbeker Hokkie in MaleisiĆ« – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Mirnawanbeker in MaleisiĆ«. Kirstin Booysen, leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…

Public Speaking – Laerskool Westwood

Public Speaking. Laerskool Westwood, Boksburg kondig met trots hul junior en senior “public speaking” wenners aan. Die wenners is aangewys tydens die skool se interne redenaars kompetisie. Junior wenners: Senior…

Be Prepared…Emergencies – Life Rosepark Hospital

Be Prepared…Emergencies. Be prepared… emergencies can strike when we least expect them to. That is why it is important to always be prepared. Here are some essential tips: Remember, preparedness…

Top 10 akademiese leerders – Laerskool Westwood

Top 10 akademiese leerders. Laerskool Westwood, Boksburg, spog graag met hul Top 10 akademiese leerders. Graad 7: Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, MinĆ© Cilliers, SanĆ© Cilliers, Megan Theron, Michiel…

Squash IPTs – Westville Boys’ High School

Squash IPTs. Hats off to the talented squash players of Westville Boys’ High who competed in the Squash IPTs during the holidays. Results achieved: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.wbhs.co.za/ Photo…

Showjumping – Treverton College

Showjumping. Treverton College riders competed in the Showjumping Category in the SA Youth Champs held at Westown. Achievements: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/ Photos supplied

Mpumalanga Hokkiewenners – HoĆ«rskool Ermelo

Mpumalanga Hokkiewenners. HoĆ«rskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanneĀ het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen HoĆ«rskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se…

Suid-Vrystaat Skole Hokkie – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer. Die 0.13A…

All Ages Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig: Die Lynx-span het…

Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege

Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (Ć©n gesink), dring twee…

Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia

Interskole boogskiet kompetisie. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…

UNISA Graad 6 Klaviereksamen – HoĆ«rskool Witteberg

UNISA Graad 6 Klaviereksamen. SimonĆ© Venter, Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Witteberg, het die UNISA Graad 6 klaviereksamen met lof geslaag. SimonĆ© se toewyding en harde werk het vrugte afgewerp! Meer…

SA-kleure in Ringbal – HoĆ«rskool Ermelo

SA-kleure in Ringbal. HoĆ«rskool Ermelo leerder, MarinĆ© van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…

Olympian Historic Capping Ceremony – Curro Hazeldean

Olympian Historic Capping Ceremony. Curro Hazeldean High School in Pretoria witnessed a gold medal moment on Monday, 15 July 2024. They honoured Grade 12 learner, Bayanda Walaza in a prestigious…

SA Gholf Kampioen – HoĆ«rskool Ermelo

Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, HoĆ«rskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA HoĆ«rskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By diĆ© geleentheid word Bea…

JKS SA Nasionale span – HoĆ«rskool Witteberg

JKS SA Nasionale span. HanrĆ© Dreyer, ‘n leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Die…

Vrystaat o.13 meisies muurbal – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19…

Skaak – PrimĆŖre Skool Naudeville

Skaak. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag,…

SPAR KZN Hockey Finals – St Mary’s DSG, Kloof

SPAR KZN Hockey Finals. St Mary’s DSG, Kloof, is thrilled to be hosting the 2024 SPAR KZN Hockey Finals this weekend, 20 and 21 July. Please join them at St…

Junior Protea Saddleseat-span – HoĆ«rskool Ermelo

Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lƶtz, leerder van HoĆ«rskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober.…

Boerperd Skou – HoĆ«rskool Ermelo

Nasionale Boerperd Skou. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik…

Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ā€˜n ware ambassadeur is…

Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School

Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing…

ECHS Hokkietoenooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

ECHS Hokkietoenooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem. Prestasies behaal: O.13A Hokkiespan Oranje eindig eerste O.13B Hokkiespan…

Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord

Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…

Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium

Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day…

Vrystaat Skole Fietsry – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie. BVHS se fietsryers vaar uitstekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf

Children Emergencies – Life Rosepark Hospital

Children Emergencies. Be prepared… children can have emergencies too. If time allows, here are a few tips on how to be prepared for a trip to the Emergency Unit Life…

Primary School Chess Festival – PrimĆŖre Skool Universitas

Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by PrimĆŖre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…

Boland Muurbalspan – HoĆ«rskool Strand

Boland Muurbalspan. HoĆ«rskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in…

Irene Seymore Netbaltoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Irene Seymore Netbaltoernooi. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar. AnĆ© Goosen (in die middel, voorste ry op…

Blou Bulle Stadsbekerfinaal – HoĆ«rskool Die Wilgers

Blou Bulle Stadsbekerfinaal. HoĆ«rskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al…

SA Judo – HoĆ«rskool Durbanville

SA Judo. Pieter Neethling, leerder van HoĆ«rskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ā€˜n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy…

SA Netbalkampioenskap finaal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

SA Netbalkampioenskap finaal. SekondĆŖre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste…

Border Hockey Teams – Clarendon High School for Girls

Border Hockey Teams. Twenty Four hockey players from Clarendon High School for Girls, East London, were part of the Border Teams in their respective categories: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.clarendonschools.co.za/…

Madiba Cup Gymnastics – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Madiba Cup Gymnastics. PrimĆŖre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf