Hoërskool Robertson leerder gekies vir Cape Winelands Schools Chess span
Baie geluk aan Hanno Bothma, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat gekies is in die Cape Winelands
Hoërskool Robertson stel hul proefstudente bekend
Baie welkom aan Hoërskool Robertson se proefstudente. Mag julle ‘n wonderlike proeftyd hê en baie leer by die
Hoërskool Robertson leerder gekies vir o/19 Boland Regional Krieket Squad
Baie geluk aan Jordan Williams, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat gekies is in die 0/19 Boland Regional
Hoërskool Robertson leerders opgeneem in Bolandspan
SA Tweekamp kampioenskappe: Juan Drotschie (Links), Jacobus Uys (Middel) en Bianca Sussmann
Hoërskool Robertson leerder ontvang goue medalje
Hein Marais, ‘n leerling van Hoërskool Robertson, het op 17-18 Maart 2018 ‘n goue medalje in sy ouderdom en
Leerders opgeneem in die ASA Jeug- en Junior Atletiek-kampioenskappe
Eric Havenga (Links) en Ludwig Bruwer (Regs), van Hoërskool Robertson, is in die ASA Jeug- en Junior
Hoërskool Robertson atleet opgeneem in Wes-Kaap atletiekspan
Eric Havenga (op die foto bo) van die Hoërskool Robertson is in die Wes-Kaap atletiekspan opgeneem. Hy gaan
Junior Redenaars maak Hoërskool Robertson trots
Die Junior redenaars se uitslae op 5 Maart 2018.
Hoërskool Robertson is trots op hul redenaars
Baie geluk aan die redenaars van Hoërskool Robertson met hul uitslae.
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Oos-Boland Krieketspan
Luthon Absolon (Regs op foto bo) en Andries Van Tonder (Links op foto bo), van Robertson Hoërskool,
Leerder van Hoërskool Robertson in Premier League Netbalspan
Emma Du Preez, ‘n leerder van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Premier League Netbalspan
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan
Baie geluk aan die drie leerders van Hoërskool Robertson, wat gekies is vir die o/15 Noord-Boland
Leerders behaal Noord-Boland Atletiek
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Robertson wat Noord-Boland in atletiek behaal het. Hulle
Graad 8 VRL
Die volgende Graad 8 leerders van die Hoërskool Robertson is gekies om te dien op die VRL vir 2018:
Hoërskool Robertson leerders by Internasionale Tweekamp-byeenkoms
Baie geluk aan Juan Drotschie (A-Span), Jacobus Uys (A-Span) en Bianca Sussmann ( A-Span) en Maya
Hoërskool Robertson se Toutrekspan kry ‘n borg
Baie dankie aan 4XR COMPUTERIZED Accounting Solutions vir hul borg aan die 440kg – Seunsspan van
Jean-Mari Terblanche eindig eerste by Boland Triathlon
Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, van die Hoërskool Robertson, wat 1ste in haar ouderdomsgroep
Vier 2017 matrieks van Hoërskool Robertson behaal A-gemiddeldes
Baie geluk aan ons vier matrieks wat A-gemiddeld in die Gr.12 NSS Eksamen behaal het.
Hoërskool Robertson verwelkom drie nuwe onderwysers
Die Hoërskool Robertson verwelkom die volgende drie onderwysers wat by ons aangesluit het.
Breyton Hendriks woon Jeugleierskonferensie by
Baie geluk aan Breyton Hendriks, ‘ n leerder van Hoërskool Robertson, wat genooi is om Die Burger se
Robertson kies leiers vir Merwehof Meisies- en De Waal Seunskoshuise
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat verkies is in leierposisies vir
Robertson Hoërskool – VRL 2018
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat op die VRL van 2018 gaan dien.
Hoërskool Robertson maak hul CSV Kringleiers vir 2018 bekend
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat verkies is om as kringleiers
Hoërskool Robertson hou prysuitdeling
By Hoërskool Robertson se jaarlikse prysuitdeling het talle leerders, wat deur die jaar presteer het,
Hoërskool Robertson leerders doen lewensredders-kursus
Kayla Both (Links), Jacobus Uys (Middel) en Carla Visser (Regs), van Hoërskool Robertson, het van
Hoërskool Robertson kies hoofleiers vir 2018:
Die hoofleiers vir die Hoërskool Robertson vir 2018 is as volg:
Jade van Deventer neem deel aan PSI Indoor Hockey Nationals
Jade van Deventer, ‘n leerder van Hoërskool Robertson is verkies om van 11-15 Desember 2017 aan die
Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in karate
Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die
Hoërskool Robertson wys hul leerlingraad aan
Die volgende leerders van Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap is gekies
Hoërskool Robertson dansers presteer
Dansers van Hoërskool Robertson presteer by TDA (Theatre Dance Association)- Eisteddfod.
2 Leerders van Hoërskool Robertson blink uit in fietsry
Baie geluk aan Arné Venter en Franco Swanepoel, albei leerders van die Hoërskool Robertson, wat elke
Leerders blink uit in Worcester Esteddfod 2017
Christine van Zyl en Bianca Sussmann van Hoërslool Robertson blink uit in Worcester Eidsteddfod.
Leerders presteer uitstekend by redenaars!
Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders wat uitstekend presteer het by die redenaars: Seniors (op die foto heel bo) – 1ste Nina Brewis 82% – 2de Kayla Both 76% – 3de Mieke…
Matriekafskeid 2017
Die Hoërskool Robertson se matrieks het onlangs hul matriekafskeiduitnodigings ontvang.
Hoërskool Robertson leerders vaar uitstekend by Worcester Eisteddfod 2017
Die volgende musiekleerlinge van Hoërskool Robertson het uitstekend gevaar in die onlangse eisteddfod.
Musiekleerlinge van HS Robertson vaar uitstekend in Eisteddfod
Die musiekleerlinge van die Hoërskool Robertson vaar uitstekend in die onlangse Wordester
Matriekafskeid 2017 – HS Robertson ontvang uitnodigings
Hoërskool Robertson se matrieks het hul matriekafskeid-uitnodigings ontvang. Baie dankie aan al
Hein Marais van HS Robertson wen goud in “powerlifting”
Baie geluk aan Hein Marais van die Hoërskool Robertson, wat ‘n goue medalje by die
Monika Viljoen van HS Robertson blink uit op Boerperd kampioenskappe
Baie geluk aan Monika Viljoen, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat op ‘n fantastiese
Robertson Hoërskool doen goed in die Unisa eksamen
Baie geluk aan Robertson Hoërskool se musiekleerlinge met hulle goeie uitslae in die afgelope Unisa eksamen. Hulle slaag met eervolle vermelding: Jana van Zyl – Klavier Graad 6 Bianca Süssmann…
Leerder van HS Robertson gekies vir Wes-Kaap Vlugbalspan
Baie geluk aan Taylor May, van die Hoërskool Robertson, wat gekies is in die 0/15
Leerders van Hoërskool Robertson neem deel aan rugbytoernooie
Baie geluk aan Dawid Oosthuizen (0/18) en Rune Lucas (0/18) van Hoërskool Robertson wat
Mia Kriegler van Hoërskool Robertson klubkampioen by “stockars”
Baie geluk aan Mia Kriegler van Hoërskool Robertson wat die klubkampioen van 2016-2017
2 Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in Canada
Hoërskool Robertson is ongelooflik baie trots op Javon Jacobs (Links) en Carina Burger (Regs)
Dylan Ward leef sy passie vir musiek uit
Baie geluk aan Dylan Ward van Hoërskool Robertson wat sy passie uitleef in musiek. Dylan
Hoërskool Robertson Netbal nuus
Netbal: Skeidsregtersgradering Michelle Burger (Links) en Emma Du Preez (Regs) van Hoërskool Robertson het hul passie vir netbal tot die volgende stap geneem. Ons is baie trots op hierdie twee speelsters wat…
Hoërskool Robertson het puik presteer by die redenaars
Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders. Hulle is:…
Hoërskool Robertson het onlangs hul Mnr en Mej RHS 2017 gekies
Mnr RHS – Barry Oosthuizen Mej RHS – Mieke Matthyser 1ste Prinses – Anais Drotschie 2de Prinses – Anke Basson Junior Mnr en Mej RHS is Theolin Lyndle Hess en Jacobus Uys RHS is baie…
Hoërskool Robertson Rugby nuus
Rugby: Boland Hoërskool Robertson is baie trots op vier leerders, Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Rune Lucas en Albert Bruwer wat Boland rugby behaal het. Op 16 en 17 Junie gaan…









