Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat verkies is om as kringleiers van 2018 te dien:
Op die foto bo:
Agter v.l.n.r: Teané Bezuidenhout, Rene van Niekerk, Lezaan Van Zyl, Jacobus Uys, Christine Van Zyl en Johannes van der Walt.
Voor v.l.n.r: Marné Huddlestone, Michaela Goss, Rianca Lotter, Alyssa Marson, Sune Grové, Anmar Fourie, Carla Visser en Leandra Janse van Rensburg.