Baie gelukĀ aan die volgende leerders vanĀ HoĆ«rskool RobertsonĀ wat verkies is in leierposisies vir Merwehof Meisieskoshuis en De Waal Seunskoshuis:
Op die foto heel bo:
Meisies: V.l.n.r:Ā Suzaan Jordaan,Ā CharmornĆ© Visser,Ā Demi NobleĀ (Hoofdogter),Ā Shania JansenĀ en Denise Pieterse.
Foto links:
Seuns:Ā V.l.n.r:Ā Barry Oosthuizen, Shane Claasen,Ā Vernon CloeteĀ (Hoofseun), Shaldon Claasen enĀ Selvin Van Zyl.