Hoërskool Robertson netbal nuus
Drie leerders van Hoërskool Robertson, Linry Johnson, Ro-Ann Fortuin en Emma Du Preez, is onlangs gekies tot die Kaapse Netbal Wynlandspan wat voorheen bekend bekend gestaan het as die Bolandspan.…
Hoërskool Robertson Vlugbalspan
Hoërskool Robertson wens Tylor May hartlik geluk met verkiesing tot die Kaapse Wynland Skole Vlugbalspan. Hy gaan deur na die finale proewe van Wes-Kaap op 20 Junie 2017. Robbies is…
Hoërskool Robertson spog met 4 leerders in die Noord-Boland span
Hoërskool Robertson se vier leerders Janine Olivier (O/16), Emma van Deventer (0/16), Jacobus Uys (0/16) en Carla Visser (0/16) het onlangs Noord-Boland hokkie behaal. Robbies is baie trots op elkeen…
Hoërskool Robertson Hokkie nuus
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se Keanen Barnard, wat Boland Shiraz 0/14 en Chad Calvert wat Boland Regionals 0/16 behaal het. Hulle gaan in die Junie vakansie in ‘n toernooi in Bloemfontein…








