Dansers van Hoërskool Robertson presteer by TDA (Theatre Dance Association)- Eisteddfod. Hier is die prestasies:
-Honneurs is 80-90%
-Diploma is 90-100%
Afro groep het honneurs ontvang en is deur na die finale. Die groep is Nina Brewis?, Carla Visser?, Anya Waso, Anje Marais, Cari-Faith Marero? en Marné Huddlestone?.
Carla Visser het ‘n hoë meriete ontvang in haar enkeldans.
Lion King groep het ‘n hoë meriete ontvang. Die groep is Anje Marais, Anya Waso, Melanie Viljoen, Cari-Faith Marero, en Marné Huddlestone.
TNO groep het ‘n diploma ontvang en is deur na die finale. Die groep is Anya Waso, Anje Marais en Melanie Viljoen.
Op die foto bo:
V.l.n.r Marne Huddlestone, Cari-Faith Merero, Nina Brewis, Carla Visser, Anje Marais, Melanie Viljoen en Anya Waso.