Christine van Zyl en Bianca Sussmann van Hoƫrslool Robertson blink uit in Worcester Eidsteddfod. Christine Van Zyl (links op die foto bo) het deur Ad Libitum musiekskool deelgeneem aan die Montagu Kunstefees en het as volg presteer:
– 2 x Brons sertifikate vir Franse Horing.
– 2 x Dubbelgoud (90%) vir klavier.
By die Worcester Eidsteddfod het sy as volg presteer:
– 2 x Goud vir Franse Horing.
– Een goud en een medalje (97%) vir klavier.
As lid van die:
*Concert band – Goud
*Jazz band – Cum Laude (90%)
Bianca Sussmann (regs op die foto bo) was ook deel van die Concert band, sy het ook ‘n goud sertifikaat ontvang.