Baie geluk aan Monika Viljoen, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat op ‘n fantastiese hoogtepunt afgesluit het by die Boerperd Kampioenskappe in Parys. Sy het die volgende prestasies behaal:
– Een 5de plek.
– Een 4de plek.
– Drie 3de plekke.
– Twee 2de plekke.
– Twee Reserwe Kampioenskappe.
– Drie 1ste plasings.
– Een Kampioenskap gewen.
Become a Sponsor