Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Musiek
Mariana Botha en Lehandri Wolmerans Die volgende musiek-toekennings is aan Robbies gemaak: Mariana Botha – Beste volgehoue prestasie in musiek graad 8 – 11 Lehandri Wolmerans – Beste punt in…
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Kultuur
Die volgende toekennings is aan Robbies gemaak vir kultuur: Christine van Zyl – Veelsydigste bydrae op kultuurgebied en uitnodiging en deelname aan internasionale kamermusiekfees.
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek
Die volgende toekennings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…
Hoërskool Robertson Hoofleiers 2020
Hoërskool Robertson het hul hoofleiers vir 2020 bekend gemaak: Hoofseun: Neville Cooper Hoofdogter: Karla Bruwer Onderhoofseun: Stefan Gouws Onderhoofdogter: Marli Burger Baie geluk en seën vir jul groot taak!
Robertson Logos High School Netball and Hockey
To end off the season, Robertson Logos High School Netball and Hockey teams played friendly matches in mixed teams against Robertson Netball and Hockey Club Teams – building good team…
LOGOS Cancer Relay Team 2019
Meet the “LOGOS Cancer Relay Team 2019” and their ring master Mr Chris. They will be participating in Robertson this year to raise funds for this very worthy cause and…
ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP
In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!
Hoërskool Robertson Gimnas presteer
Die afgelope naweek het Ansurie Wessels, ‘n Gr 9 leerder van Hoërskool Robertson, aan die Wes-Kaap. Tuimel-kampioenskappe in die Vlak 5-afdeling vir dogters, 15 jaar en ouer deelgeneem waar sy…
Hoërskool Robertson 2020 Leerlingraad
Agter vlnr: Paul Stemmet, Neville Cooper, William Retief, Lisakanya Gagu, Stefan Gouws, Juan Drotschie, Gerhardt van Schalkwyk en Oliver Ward. Voor vlnr: Jody Noudt, Shuminique Julies, Nelanda Wessels, Danielle Götze,…
Hoërskool Robertson Interskole 2019: Skaak
Die skaakspan van Hoërskool Robertson het gister weereens die trofee verower deur Charlie Hofmeyr 6 1/2 – 4 1/2 te klop. Dit was ‘n gespanne stryd met die uitslag wat…
Hoërskool Robertson Skaakspelers presteer
Nege van Hoërskool Robertson se skaakspelers het die geleentheid gekry om kragte teen ‘n internasionaal-gerekende speler kragte te meet. Anzel Laubscher, wat die rand van internasionale Meester beklee, sal tergelykertyd…
Hoërskool Robertson Rugby
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die o/18 Cravenweek te Bloemfontein, waar hy die Boland verteenwoordig het. Baie geluk met jou prestasie, Albert!
Hoërskool Robertson Vlugbal
Baie geluk aan Hakeem Constable van Hoërskool Robertson wat die Wes-Kaap Vlugbalspan verteenwoordig het in Durban vanaf 30 Junie tot 4 Julie. Baie gelulk, Hakeem!
Hoërskool Robertson Tweekamp
Juan Drotschie van Hoërskool Robertson, het die uitsonderlike prestasie behaal deur vir die derde agtereenvolgende jaar vir die Boland Tweekampspan aan die Suid Afrikaanse Tweekamp-kampioenskappe deel te neem. Boland Tweekamp…
Hoërskool Robertson Skaakspeler presteer by SA Skaak-kampioenskappe
Hanro Bothma van Hoërskool Robertson, het gedurende die vakansie, vanaf 28 Junie tot 5 Julie, die Wes-Kaap by die SA Skole Skaak Kampioenskappe in Durban verteenwoordig. Hy het as deel…
Hoërskool Robertson Hokkiespeler in Boland O/18B span
Chad Calvert van Hoërskool Robertson, het die Boland o/18B-span by die IPT-toernooi vanaf 16-21 Junie in Pietermaritzburg verteenwoordig. Die span het die algehele 12de plek behaal. Baie geluk, Calvert!
Hoërskool Robertson Kultuur
Christine van Zyl het deelgeneem aan die Stellenbosch Internasionaal Chamber Music Festival. Haar oudisie het haar op tweede Franse Horing stoel geplaas uit vier Franse Horing sitplekke in die konsertorkes,…
Hoërskool Robertson: Boland Moderne Vyfkamp
Tydens die Wes-Kaap byeenkoms vir Laser Run, wat deel vorm van Moderne Vyfkamp, het Tristan Galant van Hoërskool Robertson eerste plek behaal en is sodoende ook opgeneem in die WP-span.…
Robertson Logos Christian School Soccer
Robertson Logos soccer teams took part in a 5-a-side soccer tournament hosted by Curro Hermanus on 13 July. 10 Schools from across the Overberg took part in this fun event.
Hoërskool Robertson leerder presteer in musiek
Christine van Zyl het die besondere onderskeiding te beurt geval deur uitgenooi te word om deel te neem aan die internasionale kamermusiekfees te Stellenbosch. Christine bespeel die Franse horing en…
Hoërskool Robertson leerders presteer in netbal
Marine Perold van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Kaapse Wynland o/15-Netbalspan wat vanaf 4 – 6 Julie wat aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Hierdie toernooi is ‘n…
Hoërskool Robertson oud-leerders speel in opwarmingswedstryd
ROBBIES is baie trots op hul oud-skoliere, Jordan Williams – 2018 (WP Akademie), Anrich Eyssen – 2016 (Town), Durin Carolus – 2017 (Town) en Giniel Padiachy – 2017 (Town) wat…
Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SACOPA
Tarah Ibrahim (Gr 8) en Elmi Bruwer (Gr 10) van Hoërskool Robertson het vanaf 29 Maart tot 9 April, as deel van die WP-span, aan die SACOPA (SOUTH AFRICAN CHAMPIONSHIP…
Hoërskool Robertson leerders woon SAHA vlak 0 skeidsregterkursus by
Keenan Barnard, Diehan Drotschie, AJ Lotter, Carla Visser en Jade Van Deventer van Hoërskool Robertson het deelgeneem aan die SAHA vlak 0 skeidsregterkursus. Agter vlnr: Keenan Barnard en Diehan Drotschie…
Hoërskool Robertson o/14 leerders in Noord-Boland Shiraz span
Jana Waso, Hesta Bruwer en Cara Rossouw van Hoërskool Robertson se o/14 hokkiespan is verkies tot die Noord-Boland Shiraz span. Vlnr: Jana Waso, Hesta Bruwer en Cara Rossouw
Hoërskool Robertson Java Interschool Challenge
Hoërskool Robertson is betrokke by die Java wat gaan oor ‘n MTB en Trial Run. Daar vind ‘n interskole Challenge plaas wat ons soveel as moontlik skole betrokke wil kry…
Hoërskool Robertson hou fondsinsameling
Hoërskool Robertson het ook ‘n fondsinsameling gehou en talle lede van die gemeenskap en buite die gemeenskap was betrokke, Dit het gegaan oor landelike beveiliging van Robertson waar hulle kameras…
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson. Die uitslae is as volg: Rugby: Roberson eerste: 15B: 20 – 14 Gewen 15A: 29 – 25 Gewen 16A:…
Hoërskool Robertson Skaak
Skaakspelers Hanno Bothma, Johan Coetsee en Craig Rossouw (almal 0/15) is opgeneem in die Kaapse Wynland skole skaakspan. Hulle neem van 3 – 5 Mei deel aan die Wes-Kaap Skole…
Hoërskool Robertson netbalspelers in Kaapse Wynland-Noord Netbalspanne
Netbalspeelsters Marine Perold (o/15), Linry Johnson (o/17), Lynn Marthinus (o/18) en Michelle Burger (o/16) van Hoërskool Robertson, is opgeneem in kaapse Wynland–Noord Netbalspanne. Hulle gaan op 26 April aan die…
Hoërskool Robertson leerders verkies vir Rugby 0/16 Noord Boland
Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders, Carlo Both, Andries Van Tonder, Jayden Siljeur, Adrian Swarland, Kurt leigh Cookson en Thean Swanepoel wat verkies vir die Noord-Boland o/16 Rugbyspan.…
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Rugby 0/18 Noord Boland
Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders, Neville Cooper, Dane Bezuidenhout, Christof Viljoen en Albert Bruwer wat verkies vir die Noord-Boland o/18 Rugbyspan. Foto bo: vlnr: Neville Cooper, Dane…
Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur
U word hartlik uitgenooi na die Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur. Dit is ‘n heerlike buite-avontuur wat Van Loveren aanbied waarby Hoërskool Robertson betrokke is. Daar word hierdie…
Hoërskool Robertson leerders presteer in karate
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se leerders wat die naweek aan Suid Afrikaanse Karate-kampioenskappe deelgeneem het. Die uitslae is as volg: Marli Burger 2de – Fighting Johandré Damons 2de –…
Hoërskool Robertson tennisspelers presteer
Hoërskool Robertson wens hul Noord-Boland tennisspelers, wat die naweek teen Boland meegeding het, baie geluk. Die Noord-Boland het goud verwerf. Die spelers se uitslae is soos volg: o/17 Keanan Barnard…
Hoërskool Robertson o/15 krieketspan presteer
Hoërskool Robertson is baie trots op hul o/15 krieketspelers en afrigter, Mnr Heino Haas Warnich, wat gister met 103 lopies gewen het teen Hoërskool Breërivier van Worcester. Hulle sluit ook die…
Hoërskool Robertson Boland o/18 Cravenweekspan
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/18 Cravenweekspan. Die Cravenweek vind 9-
Hoërskool Robertson Karate
Hoërskool Robertson is baie trots op Marli Burger, Oliver Ward, Christopher Ward, Nicky Jansen, Johandre Damons
Hoërskool Robertson netbal
Ro-Ann Fortuin van Hoërskool Robertson is gekies vir die Kaapse Wynland o/17-span wat teen 6 ander distrikte
Hoërskool Robertson buitesport-prestasies
BIATHLE: Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool
Hoërskool Robertson Netbal
Hoërskool Robertson is baie trots op Linry Johnson (Regs) en Emma Du Preez (Links) wat opgeneem is in die Wes-
Hoërskool Robertson Biathle
Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool Robertson wat
Hoërskool Robertson Rugby
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies om aan die Suidelike Rugby Kustoernooi deel te neem. Die
Hoërskool Robertson netbal
Emma Du Preez (Links) en Linry Johnson (Regs) van Hoërskool Robertson is deur na die finale rondte na die
Hoërskool Robertson netbalspelers na die 1ste rondte van Wes-Kaapproewe
Emma Du Preez (Regs op foto bo), Ro-Ann Fortuin (Middel op foto bo) en Linry Johnson (Links op foto bo) van
Hokkiespeler van Hoërskool Robertson in Boland o/16 Regional Span
Chad Calvert van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/16 Regional Span. Hulle toernooi vind
Hoërskool Robertson leerders woon Nasionale Landsdienskamp by
Nelanda Wessels (Links) en Leandra Janse van Rensburg (Regs) van Hoërskool Robertson is gekies om die Nasionale Landsdienskamp te Mentorskraal in Jeffreysbaai vanaf 8-12 Desember 2018 by te woon.

















