)

Hoërskool Robertson hou fondsinsameling

Hoërskool Robertson het ook ‘n fondsinsameling gehou en talle lede van die gemeenskap en buite die gemeenskap was betrokke, Dit het gegaan oor landelike beveiliging van Robertson waar hulle kameras opsit in dorp en buite dorp vir veiligheid.

Die ford bakkie se loting het toe saterdag plaas gevind en die wenner van die bakkie was toe Mnr Heindrie Marais en ons wens hom baie geluk met die wen van ‘n splinter nuwe bakkie.

Ons as Hoërskool Robertson wil ook die gemeenskap uit die diepte van ons hart bedank vir almal se ondersteuning en betrokkenheid by hierdie projek.

Ons waardeer u opreg.

Foto: Vlnr: Henk Oosthuizen (Robertson Risk Mangement), Heindrie Marais (Wenner van die bakkie),Mnr Jacqeus Bradford ( Skoolhoof) en Jacqeus Swart ((Rola Ford)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal