Hoërskool Robertson wens hul Noord-Boland tennisspelers, wat die naweek teen Boland meegeding het, baie geluk.
Die Noord-Boland het goud verwerf.
Die spelers se uitslae is soos volg:
o/17 Keanan Barnard 5 uit 6 wedstryde gewen
o/15 Jean-Mari Terblanche 6 uit 6 wedstryde gewen
0/19 Carla Visser 5 uit 6 wedstryde gewen
Emma van Deventer 1 uit 6 wedstryde gewen
Dankie dat julle ons Robbie-naam so hoog hou! Welgedaan.