)
Hoërskool Robertson tennisspelers presteer

Hoërskool Robertson wens hul Noord-Boland tennisspelers, wat die naweek teen Boland meegeding het, baie geluk. Die Noord-Boland het goud verwerf. Die spelers se uitslae is soos volg: o/17 Keanan Barnard…