Tydens die Wes-Kaap byeenkoms vir Laser Run, wat deel vorm van Moderne Vyfkamp, het Tristan Galant van Hoërskool Robertson eerste plek behaal en is sodoende ook opgeneem in die WP-span.
Hy het ook deelgeneem aan die SA Kampioenskappe vir Laser Run en ‘n 6de plek behaal
Baie geluk, Tristan!
Robbies is trots op jou!